Forums
Binne die volgende paar dae gaan ons ons 1000ste mover installasie doen!~ Aanvanklik het ons net die PowrTouch gedoen maar later het die Ewiks ook bygekom. Op hierdie stadium doen ons so 50/50 van altwee afhangende van die tipe karavaan en eienaar se behoeftes. En na 12 jaar in die bedryf kan ek met groot eerlikheid se dat kliente tevredenheid nog steeds die belangrikste is vir Pine.
1000! Baie geluk! Willem…
1000! Baie geluk!
Willem kry jy darem kommissie? ![]()






Baie geluk met jul prestasie…
Baie geluk met jul prestasie, die aantal wat verkoop is, is agv goeie produkte en naverkoop diens