Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Die weer in Dullstroom Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -37 minutes ago
Son is rof Oktober 2026 saam gesels Geert -51 minutes ago
15 Oktober - vm Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Swak personeel Oktober 2026 saam gesels Geert -1 hour ago
Wessel ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Fout begaan Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago

WC Caravan Movers - 1000ste installasie!!!

Cape Town
Submitted by IlseJ on
Forums

Binne die volgende paar dae gaan ons ons 1000ste mover installasie doen!~ Aanvanklik het ons net die PowrTouch gedoen maar later het die Ewiks ook bygekom.  Op hierdie stadium doen ons so 50/50 van altwee afhangende van die tipe karavaan en eienaar se behoeftes.  En na 12 jaar in die bedryf kan ek met groot eerlikheid se dat kliente tevredenheid nog steeds die belangrikste is vir Pine.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus