Ek begin hierdiรฉ gesprekslyn sommer hier onder die Welkom groep waar ons vir die wat ons van weet geluk kan sรช met hulle se verjaarsdag en troudag.
BAIE GELUK met jou verjaarsdag of huweliks herdenking.
๐ ๐ ๐ ๐ ๐ฅ
Baie geluk aan die twee oomsโฆ
Baie geluk aan die twee ooms! Julle moet lekker verjaar ![]()
Baie geluk Frik, mag dit 'nโฆ
Baie geluk Frik, mag dit 'n geseรซnde jaar wees๐ฅณ๐๐ฐ
Baie dankie vir die wense, ek waardeer.![]()
Johann L, baie geluk met jouโฆ
Johann L, baie geluk met jou verjaarsdag. Mag jy vanmiddag baie bederf word.
Marlize 22 van dag
My jongste Marlize is vandag 22 jaar oud n blessing van Vader vir ons ![]()
Len se verjaarsdag ...
BAie geluk met jou verjaarsdag, glo jy gaan die bederf voluit geniet. ๐๐๐๐๐ฅ๐ท
Len is van dag 'n volle 70 jaar, BAIE geluk met jou verjaarsdag, Geniet die bederf.
Kan nie glo ek het hierdie draad in 2017 op Len se verjaarsdag begin. ๐
And so say.....
....all of us!!!!
Mag jy net geluk, gesondheid en God se beskutting ervaar die nuwe lewensjaar.
Baie geluk Len. Mag jy baieโฆ
Baie geluk Len. Mag jy baie vreugde hรช in die nuwe lewensjaar.
Geluk Len, vreugde,โฆ
Geluk Len, vreugde, voorspoed, goeie gesondheid en mag die rykdom jou verveel. Mooi jare vorentoe.
Shaun, Sleep nou ...
Baie geluk met jou verjaarsdag, geniet die bederf. ๐๐๐๐๐ท
Shaun, Sleep nou, baie gelukโฆ
Shaun, Sleep nou, baie geluk met jou verjaardag vandag, mag jy 'n baie geseรซnde jaar geniet, propvol kampe met daai smart karavaan van julle.๐ฐ๐๐ฅณ
Glo Berdien bederf jou goed vandag.
Dankie Johann en Willem
Al die kinders en kleinkinders vanaand by ons hulle blykbaar honger gaan lekke kuier en eet dankie vir seen wense
Meneer Secunda van 1984,โฆ
Meneer Secunda van 1984, baie geluk met jou geboorte herdenking.
Veels geluk
Middag Shaun
Mag jy net vreugde, gesondheid en God's beskerming ervaar in jou nuwe lewensjaar
Chris WH ...
Baie geluk met jou verjaarsdag, jy moet die bederf voluit geniet. ๐๐๐๐ฅ





Verjaarsdag wense ๐
Johann (slot), Frik (motor fiets)
Baie geluk met julle twee se verjaarsdag, julle moet die bederf voluit geniet vandag.๐ท๐ฐ๐๐๐๐ธ