Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Goeie nuus Verskoning Rona du Plessis -1 hour ago
Vir Maurits Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Dankie......... Verskoning Len Loader -1 hour ago
Maurits... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago
Montagu Oktober 2026 saam gesels maurits1 -2 hours ago
Dankie Wessel. Oktober 2026 saam gesels Jan Meyer -3 hours ago

Geluk Wense - Verjaarsdae & Herdenkings

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits
Submitted by Willem Brits on
Forums

Ek begin hierdié gesprekslyn sommer hier onder die Welkom groep waar ons vir die wat ons van weet geluk kan sê met hulle se verjaarsdag en troudag.

BAIE GELUK met jou verjaarsdag of huweliks herdenking.

 👏 👏 🎊 🎁 🥂

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Sat, 03/07/2021 - 09:15

Johann (slot), Frik (motor fiets)

Baie geluk met julle twee se verjaarsdag, julle moet die bederf voluit geniet vandag.🍷🍰🎊🎁🎉🍸

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Wed, 07/07/2021 - 09:41

Sterkte en baie geluk met die jongste se verjaarsdag 🎊🎂🎁🎉🥂

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Sat, 24/07/2021 - 09:55

BAie geluk met jou verjaarsdag, glo jy gaan die bederf voluit geniet.  🎊🎂🎁🎉🥂🍷 

Len is van dag 'n volle 70 jaar, BAIE geluk met jou verjaarsdag, Geniet die bederf.

Kan nie glo ek het hierdie draad in 2017 op Len se verjaarsdag begin. 👏

0
Brits
Profile picture for user wessels

wessels

Sat, 24/07/2021 - 11:36

....all of us!!!!

Mag jy net geluk, gesondheid en God se beskutting ervaar die nuwe lewensjaar.

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Sat, 24/07/2021 - 20:21

Baie dankie Willem, Shaun, Wessel, Jan en Herman met die gelukwensing van my 74ste  -  voorwaar baie seën ontvang om tot by hierdie syfer uit te kom !

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Wed, 28/07/2021 - 09:00

Shaun, Sleep nou, baie geluk met jou verjaardag vandag, mag jy 'n baie geseënde jaar geniet, propvol kampe met daai smart karavaan van julle.🍰🎂🥳

Glo Berdien bederf jou goed vandag.

0
Brits
Profile picture for user wessels

wessels

Wed, 28/07/2021 - 16:17

Middag Shaun

Mag jy net vreugde, gesondheid en God's beskerming ervaar in jou nuwe lewensjaar

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Sat, 22/01/2022 - 09:22

Baie geluk met jou verjaarsdag, jy moet die bederf voluit geniet. 👏🎊🎁🥂

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus