Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Slaap - wat's dit? Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -14 minutes ago
ogies toe Oktober 2026 saam gesels Voortrekker -1 hour ago
Hallo Deon Help met kamp beddens enโ€ฆ Rona du Plessis -1 hour ago
Len?? Verskoning Rona du Plessis -2 hours ago
Een dood Oktober 2026 saam gesels Johann L -2 hours ago
Geelvis Padlangs deur die RSA - Disโ€ฆ Wessel Strydom -2 hours ago

Geluk Wense - Verjaarsdae & Herdenkings

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on
Forums

Ek begin hierdiรฉ gesprekslyn sommer hier onder die Welkom groep waar ons vir die wat ons van weet geluk kan sรช met hulle se verjaarsdag en troudag.

BAIE GELUK met jou verjaarsdag of huweliks herdenking.

 ๐Ÿ‘ ๐Ÿ‘ ๐ŸŽŠ ๐ŸŽ ๐Ÿฅ‚

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Sat, 03/07/2021 - 09:15

Johann (slot), Frik (motor fiets)

Baie geluk met julle twee se verjaarsdag, julle moet die bederf voluit geniet vandag.๐Ÿท๐Ÿฐ๐ŸŽŠ๐ŸŽ๐ŸŽ‰๐Ÿธ

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Wed, 07/07/2021 - 09:41

Sterkte en baie geluk met die jongste se verjaarsdag ๐ŸŽŠ๐ŸŽ‚๐ŸŽ๐ŸŽ‰๐Ÿฅ‚

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Sat, 24/07/2021 - 09:55

BAie geluk met jou verjaarsdag, glo jy gaan die bederf voluit geniet.  ๐ŸŽŠ๐ŸŽ‚๐ŸŽ๐ŸŽ‰๐Ÿฅ‚๐Ÿท 

Len is van dag 'n volle 70 jaar, BAIE geluk met jou verjaarsdag, Geniet die bederf.

Kan nie glo ek het hierdie draad in 2017 op Len se verjaarsdag begin. ๐Ÿ‘

0

....all of us!!!!

Mag jy net geluk, gesondheid en God se beskutting ervaar die nuwe lewensjaar.

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Sat, 24/07/2021 - 20:21

Baie dankie Willem, Shaun, Wessel, Jan en Herman met die gelukwensing van my 74ste  -  voorwaar baie seรซn ontvang om tot by hierdie syfer uit te kom !

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Wed, 28/07/2021 - 09:00

Baie geluk met jou verjaarsdag, geniet die bederf. ๐ŸŽŠ๐ŸŽ‚๐ŸŽ๐ŸŽ‰๐Ÿท

0
Vaalpark

Johann L

Wed, 28/07/2021 - 09:00

Shaun, Sleep nou, baie geluk met jou verjaardag vandag, mag jy 'n baie geseรซnde jaar geniet, propvol kampe met daai smart karavaan van julle.๐Ÿฐ๐ŸŽ‚๐Ÿฅณ

Glo Berdien bederf jou goed vandag.

0

Middag Shaun

Mag jy net vreugde, gesondheid en God's beskerming ervaar in jou nuwe lewensjaar

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Sat, 22/01/2022 - 09:22

Baie geluk met jou verjaarsdag, jy moet die bederf voluit geniet. ๐Ÿ‘๐ŸŽŠ๐ŸŽ๐Ÿฅ‚

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus