Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Vliegkaartjies November 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Vlieg kaartjies November 2026 Geert -2 hours ago
Frankryk Springbok rugby Geert -15 hours ago
Frankryk of Engeland Springbok rugby Rona du Plessis -23 hours ago
Finaal Springbok rugby Geert -23 hours ago
Noordelike spanne Springbok rugby Geert -1 day ago

De Voetpadkloof Oktober 2021

Secunda
Profile picture for user Sleep nou
Submitted by Sleep nou on
Forums

Die mollers van secunda gaan hulle eerste kamp met hulle Sprite Swing doen by De voetpadkloof vanaf die 20 -24 Oktober sal kyk wat is nodig en nie nodig vir maand staan kyk ek gaan lekke swem , visvang daai lekke staproetes doen en braai verseker sien regtig uit daarna gaan ook dan somer deur boskamp stap vir Berdien wys hoe lekke boskamp is en dan somer boek om later bakkie met RTT en toebehore te toets vir daai off grit kampe waarna ek so uit sien sal soos gewoontlik fotos ook oplaai sodat julle n lusmaker kry van De voetpadkloof kamp is koningsmiley

Brits
Profile picture for user wessels

wessels

Sat, 18/09/2021 - 13:05

Middag Shaun

Ek hoop jou wa het 'n lugreelaarv in. ek vermoed daai omgewing gaan al baie warm wees daai tyd

0
Brits
Profile picture for user wessels

wessels

Sat, 18/09/2021 - 15:59

Middag Willem

Dan moet ek soheentoe gaan.

Ek het die afgelope week besef dat my Kavango baie warm is. Dalk is dit die ouderdom, maar ek verbeel my dat my Jurgense heelwat koeler was, as dit in die son gestaan het.

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sun, 19/09/2021 - 09:01

Sal fotos plaas lekke ord soos Willem se ons gaan hoeka die swing se aircon toets daar is soveel om te doen mooi natuur ook

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Sun, 19/09/2021 - 09:07

Shaun julle moet dit geniet, ek vermoed Berdien gaan daai getieflike wa so geniet, jy gaan sukkel om haar waar terug te kry op die rowwe kamperingswink

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sun, 19/09/2021 - 09:25

Ons gaan dit geniet Johann gelukkig het sy ook nou die behoefde om die ander tipe kamp ( boskamp) te doen maar verseker gaan sy die gewone kamp met swing wel meer genietsmiley

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus