Die mollers van secunda gaan hulle eerste kamp met hulle Sprite Swing doen by De voetpadkloof vanaf die 20 -24 Oktober sal kyk wat is nodig en nie nodig vir maand staan kyk ek gaan lekke swem , visvang daai lekke staproetes doen en braai verseker sien regtig uit daarna gaan ook dan somer deur boskamp stap vir Berdien wys hoe lekke boskamp is en dan somer boek om later bakkie met RTT en toebehore te toets vir daai off grit kampe waarna ek so uit sien sal soos gewoontlik fotos ook oplaai sodat julle n lusmaker kry van De voetpadkloof kamp is koning![]()
De Voetpadkloof ...
Wessel, gelukkig is daar baie koelte en dit word nie so warm daar nie.
Nie warm nie
Middag Willem
Dan moet ek soheentoe gaan.
Ek het die afgelope week besef dat my Kavango baie warm is. Dalk is dit die ouderdom, maar ek verbeel my dat my Jurgense heelwat koeler was, as dit in die son gestaan het.
De Voetpadkloof ... Wessel
Dis nogals 'n nice plek, lekker binne warm swembad en hulle het ook bos kamp.
Ek gaan fotos deel
Sal fotos plaas lekke ord soos Willem se ons gaan hoeka die swing se aircon toets daar is soveel om te doen mooi natuur ook
Shaun julle moet dit geniet,…
Shaun julle moet dit geniet, ek vermoed Berdien gaan daai getieflike wa so geniet, jy gaan sukkel om haar waar terug te kry op die rowwe kamperings![]()
Dankie Johann
Ons gaan dit geniet Johann gelukkig het sy ook nou die behoefde om die ander tipe kamp ( boskamp) te doen maar verseker gaan sy die gewone kamp met swing wel meer geniet![]()





"Aircon"
Middag Shaun
Ek hoop jou wa het 'n lugreelaarv in. ek vermoed daai omgewing gaan al baie warm wees daai tyd