Olifants webcam fotos.
Begin maar 'n nuwe gesprekslyn vir Olifants se webcam fotos.
- Read more about Olifants webcam fotos.
- 2 comments
- Log in or register to post comments
- 56 views
Begin maar 'n nuwe gesprekslyn vir Olifants se webcam fotos.
So het ons naweek by Klipdraai gekom en gegaan, al was dit hoofsaaklik om ons peetkind se 21ste te hou, was dit 'n baie lekker naweek.
Ons het afgelope naweek by Sebenza Creek Boskamp/Bush Camp gekampeer en hiermee hoe ons die kamp ervaar het.
Ek staak nou die ander gesprekslyn (Die wildtuin wink alweer). Ek gaan poog om meer detail terugvoering hier te gee. Verskoon by voorbaat indien ek iets herhaal, maar ek gaan poog om dit nie te doen nie.
Middag almal. Weet julle van lekker netjiese, skoon en veilige kampplekke teen Weskus. Wil net n paar dae wegbreek. Tot by Langebaan. Sien baie negatiewe reviews van Ou Skip.
Gaan nie weer die oord se resensie doen nie, min het verander.
Ons is Donderdag oggend 21 Maart 08:00 hier weg en het so tien uur daar gestop. Hierdie oord bly vir ons 'n wenner, die pryse is uiters billik en die kinders geniet die bokkies wat so rustig daar rond loop.
Sit sommer en kyk na tariewe van oorde. ek het na Dwarswegstrand, Buffelsbaai en Glentana spesifiek gekyk. Opvallend was hoe duur eersgenoemde 2 oorde teenoor Glentana is, veral in hoogseisoen. omtrent 'n faktor 2!!!
Twee van ons tien aande van 21 tot 31 Maart 2024 hier is verby. Dit bly ons gunsteling kus oord vir verskeie redes:
Ek besig om kamp plekke deur te gaan (Google) en soos julle weet soms is fotos nie altyd soos dit lyk nie Vertel my asb wat is jou gunsteling kamp plek en hoekom ek besig om lys te maak nie net vir my self in die toekoms te gaan probeer nie maar wil dit aanstuur vir mense wat my gevra het vir so
Maurits, wat tans in Buffelsbaai kamp het dié foto's gestuur. Ek plaas dit namens hom.
Na aanleiding van die gesels oor hiëna in/om kampe, wonder ek;
verkies julle 'n heining om 'n wildtuin kamp of nie.?
Ek moes waarskynlik hierdie foto's van ou foto's 4 jaar gelede op hierdie dag (15 Feb) geneem het. Daarom kry ek dit op my One Drive herinneringe vandag. Dit is, soos genoem, foto's van foto's - gevolglik swak gehalte (soos seker al my foto's maar is).
Dit lyk vir my of ek altyd op die verkeerde draad my boodskap sit. Al wat ek wou noem is dat ons op die oomblik by Dwarswegatrand kamp. Wat n wonderlike plek om te wees. Alles in plek en baie netjies. Die kamp is vol. Chris Boucher, jou vriend van Grabouw, Alwyn kamp net oorkant my.Groete.
Middag almal. Ons het gister by huis aangekom na amper 2 weke van kamp. Ons was in die vroee 80's laas by Jongensfontein. Besluit ons kamp n week daar. Daai plek het vreeslik uitgebrei, mooi skoon kamp en dorp. Ons het oppad terug ingeloer by Witsand.
Tussen belangrike e-posse waarvoor ek wag vanoggend sit ek sommer en verlang baie na hierdie klein reservaat en wonder of enige van julle kennis hiervan het of onlangs daar gaan kamp het?
Middag Chris S
Hoe was die naweek se kampering by Stille waters?? Wat is jou indrukke van die oord??