Ween Hoekie

Description
Vertel ons van jou kampverwante klagtes of pyne

Brits woonwaens

Brits
Submitted by Wessel Strydom on
Forums

Middag vriende

Ek het verneem dat oom Eddie Stander wat jare lank Brits woonwaens se besturende direkteur was, oorlede is.

Ek vermoed dat baie van ons, woonagtig in en om Brits welbekend was met hom. Ek het die voorreg gehad om vir etlike jare boonop sy buurman te wees.

0

Skokkend

Pretoria
Profile picture for user Slowstrike
Submitted by Slowstrike on
Forums

So lees ek vanoggend `n Maroela media berig oor misdaad in die polisie of eerder van misdadige polisiemanne.

Byna 5500 in hegtenis geneem seder 2019-20. Darm was daar net 383 ernstige misdade waarvoor lede in hegtenis geneem is (Dis nu ook maar net die wat gevang is)

0

Johan Marais

Sandbaai
Submitted by maurits on
Forums

Chris ek weet nie of jy bewus is van die afsterwe van Johan Marais van Onrus Rivier nie. Hy was blykbaar n kennis van jou. Hy het by die SAD gewerk op Wellington. Vriende wat vandag by ons gekuier het het genoem dat julle mekaar geken het

0

Specialists se vat jou goed

Secunda
Profile picture for user Sleep nou
Submitted by Sleep nou on
Forums

Berdien sukkel al so 10 jaar met lugweg infeksie drink pille dan gaan dit beter vir n wyle omdat ons in Secunda is , is dir lug gehalde nie goed ons huis basies klaar betaal ingerig soos ons hom wil he boorgat water volop en in beplande fase vir my 10kv solar paneel systeem vir huis , nou se die

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus