So gaan Gert toe vir 'n volledige mediese ondersoek, hulle bekyk, vat en druk orals, en loer by elke opening in. Neem bloed monsters, piepie monsters en al daai lelike goete, maar nou soek hulle nog die nodige om 'n saad telling te kan doen. Gee toe vir Gert so kleinerige botteltjie, wat hy nou glo vol saad moet maak en more moet terug bring vir die doktertjie!
Nou ja by die huis gekom spring Gert toe nou dadelik aan die werk, maar wat regkom is niks. Gert is later rooi in die gesig, hy het eers met die regterhand probeer, toe met die linkerhand, maar geen sukses.
Roep toe maar die ou vrou nader, sy het met elke hand, selfs met twee hande en ten einde raad met die mond probeer, maar aikonna, kom nie reg nie. Ten einde raad roep sy toe vir Sophie wat in die kombuis werk - niks, later maar die buurvrou, tot selfs haar man - alma van hulle het met twee hande met die mond en alles probeer, maar niks gebeur nie!
So gaan Gert toe maar more terug Dr toe met die lee bottel. Dr vra en nou? Se Gert Dr ons het alles probeer ---------- ons kry nie die dem bottel oop nie!!
Laat my dink aan die man wat…
Laat my dink aan die man wat in die ope veld gaan kamp het. Is mos n kamp forum. Hy stap toe n draai om n lek te vat. Terwyl hy besig is steek n by hom op n gevoelige plek. Gaan toe dokter toe. Daar gekom moet die ontvangsdame die leer invul. Vra hom toe waar het die by gesteek. Hy se toe daar in die veld. Nee se sy, waar aan sy lyf? Hy se toe hy kan nie vir haar se nie. Hy is te skaam. Sy se toe maar ay moet dit neer skryf. Hy se toe vir haar dat hy dit so sal vertel. Indien die by haar op dieselfde plek gesteek het was dit mis





Die botteltjie....
Arie!! Jy sal ons nog almal in die verderf instuur.