6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Privaat boodskap Forum Herstel en terugvoering Geert -48 minutes ago
Plaveisel Olifants River Lodge Geert -1 hour ago
vars terugvoer?? Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -6 hours ago
7 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -7 hours ago
Dis erg! Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -7 hours ago
Rona ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -7 hours ago

Hollandse Omie

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

Spietkop keer 'n omie voor vir "Jay walking" vra sy naam en werks adres, waarop die oom antwoord  Gerrit Steekbreek en hy werk net hier oorkant by SARS se kantore.

Spietkop gee die man 'n boete kaartjie, maar na so paar minute wonder hy toe of die oom nie sy been getrek het met daai vreemde van nie.

Stap hy toe oor na SARS en vra die ontvangs dame, so pragtige jong blonde dametjie, of hulle 'n Steekbreek het daar, reken sy, Mnr, ons werk so hard hier ons het nie eers 'n tee breek nie!

Centurion

Voortrekker

Fri, 15/09/2017 - 12:46

My vrou lees al hierdie stories van oom Arie, sy vra my toe : "is dit dieselfde Arie wie by DrieBerge gaan kamp einde van die jaar?"

Ek antwoord toe: "Ja my skat"

 

0
Port Elizabeth

Frieps

Fri, 15/09/2017 - 13:17

Arie, dit is 'n goeie een, ek het nou lekker gelag!!   Ja kyk, Voortrekker en Lolla, ek wens julle sterkte toe met jul kamp by Drie Berge.   Julle gaan nie dieselfde mense wees daarna nie.

0
Centurion

Lolla

Fri, 15/09/2017 - 16:38

Ek mis n kamp vir niks nie oom Arie... Wye draaie...nee ek hou nie van ver stap nie. Hardloop genoeg rond agter die klein mannetjies aan.  Ek sal nou maar net seker maak dat ek nou nie met my mooi lyfie sommer daar rondloop nie, want netnou word daar gedink ek is in "dié besigheid betrokke" ook maar liewer nie in my bikini daar langs die swembad lê en tan nie maar vir my n one piece aanskaf om my vleis en melk  in die selfde kas te bêre. 

0
Waar my wa staan

Arie

Fri, 15/09/2017 - 17:03

Ek dink n sweet pak wat lekker los sit is die veiligste.

Nee wat ek is eintlik heel ok, lekker grootbek tot dit op die push kom!

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus