Suid Afrika is nogal 'n sleutel plek in die wereld vir die studie van sterre in die suidelike halfrond.
Van die teleskope het en speel tot vandag 'n groot rol internationaal. Ek het dit goed gedink om die onderwerp te begin en dit deel te maak van ons Nasionale Attraksie Indeks.
Ek begin met Kaapstad, Observatory. Min mense weet dat die hoofkantoor en eerste groot sterrewag van die SAAO ook in Observatory Kaapstad is, daarom die naam (-:


Hier is nog lekker lees inligting!
Maselspoort Sterrewag.
"Boyden Observatory"
Verbasend het hierdie outjie om die wereld gereis om tot in Bloemfontein te kom. Oorspronklik gebou vir Harvard Universiteit in Mount Harvard Lema, Peru 1889.
Vir beter kondisies en bevordering van die navorsing is die Sterrewag in 1927 Bloemfontein toe geskuif.
Van word hy gebruik vir opleiding en navorsing.

Telescope 1.5 m reflector Watcher Robotic
Telescope 0.4 m refle
HartRAO
Die Meerkat Radio Teleskoop se naam was oorspronklik iets wat klink asof dit uit 'n Holywood movie kom " Deep space station 51" - en geen wonder, want dit behoort aan NASA! Gebou in 1961 om die eerste moon orbiter ens te monitor. In 1975 het NASA onttrek en was die stasie omskep in die Radio Astronomy sisteem wat dit vandag is.
Dit staan ook bekend as die HartRAO (Harbeeshoek Radio Astronomy Observatory)
Radio astronomie is nie opties nie, maar kyk na spektrums wat deur radio frekwensies opgetal word en glad nie eens met die oog gesien kan word nie!

MeerKAT prototype dish
Moderne gemak?
Hierdie Moderne Sterrewagte is ongelooflik om te besoek en bring baie mooi beelde en animasies oor ons sterrestelsel en die diep ruimte - alles vanuit die gemak van 'n Cinema stoel! Honderde projektors deur rekenaar beheer projekteer beelde teen die "dome".
Johannesburg of Wits Planetarium:


IZIKO
Kapenaars sal die Museum in Kaapstad of vandag bekend as die Iziko Museum, baie goed ken.
Ek was op laerskool na hierdie planetarium toe endit was ongelooflik. Die toerusting is sederdien opgraddeer en is nou alles digitaal.







SAAO - SALT
SAAO - The South African Astronomical Observatory The South African Astronomical Observatory
SALT - The Southern African Large Telescope - In Sutherland.
Toe die "Observatory" in Kaapstad nie meer kon byhou nie, het SAAO verskuif na die bekende teleskope van vele soorte en tegnologie deel word van Internationale navorsing en is ook 'n groot attraksie en op vele mense se "bucket list" om te besoek.

Telescopes SALT 11m reflector 1.9m 1.9m reflector Infrared Survey Facility 1.4m reflector MONET 1.2m reflector 1.0m 1m reflector SuperWASP-South 8x Canon 200mm f/1.8 ACT 75cm reflector Solaris-1 0.5m f/15 Ritchey–Chrétien Solaris-1 0.5m f/15 Ritchey–ChrétienView larger map