n Amptenaar van die dept van arbeid vra vir die boer "Meneer ek soek 'n naamlys van al jou werkers en wat hulle elkeen verdien"
Die boer se: "My voorman Jonas werk al 30 jaar by my. Ek betaal hom R1400 per week plus gratis verblyf"
"Dan is daar Jan 'n verstandelik vertraagde. Hy werk 18 uur 'n dag 7 dae 'n week en doen 90% van die werk.
Hy verdien R100 per week maar betaal sy eie verblyf. Ek koop elke Saterdag vir hom 'n bottel brandewyn sodat hy kan byhou met die boerdery. My vrou laat hom ook toe om soms by haar te slaap."
Die agent se: "Dit is die ou met wie ek wil praat meneer!"
Die boer sê: " Jy praat met hom. Ek is Jan."
My vrou kom opgewonde die…
My vrou kom opgewonde die kamer ingehardloop en se sy het 3kg verloor, sy vra of ek dit kan raaksien?
Ek se toe dat 'n mens dit nie kan agterkom as jy drie bladsye uit 'n telefoongids skeur nie.
Die dokter se ek behoort volgende naweek huis toe te kan gaan.
Ek seg mos altoos.... Adam…
Ek seg mos altoos.... Adam was seker die mees dplomatiese mens ooit... Toe Eva vir hom vra.. Adam, Laat hierdie vyeblaar my vet lyk? .. As hy nie toe reg geantwoord het nie was ons nie hier nie....
`n Bus vol getroude vroue is…
`n Bus vol getroude vroue is in `n noodlottige ongeluk en almal is oorlede
Die mans huil `n hele week lank
Die een man huil na twee weke nog steeds
Die dominee gesels met hom om uit te vind hoekom die man dan soveel treur
Hy seg toe dominee die saak staan so my vrou het daai bus gemis ......
Lekke Slowstrike
Waarheid Deon ou Slowstrike daai ou was baie lief vir haar dankbaarheid ingetree omdat sy nie oppie bus was nie LOL
trane van dankbaarheid
Dit is so Sleep nou, trane van dankbaarheid
n Jong meisie het na haar…
n Jong meisie het na haar studies aan die universiteit die geleentheid gekry om in n laboratorium oorsee verder te studeer. Daar het sy n middel ontwikkel wat jou jonger laat lyk. Omdat haar ouers haar met hulle karige salaris deur universiteit gedra het het sy dit goed gedink om vir hulle van die middel te stuur met die opdrag net n sopie per aand.
Na 6 maande het sy teruggekeer huis toe. By die plaas gekom sien sy n jong vrou besig om die stoep te vee met n baba op die rug. Toe sy nader kom sien sy dit is haar ma wat baie jonk is.
Sê sy toe vir haar ma dat sy goed lyk maar waar is haar pa dan?
Sê haar ma dat toe hy sien dat sy jonger en mooier lyk was hy toe jaloers en drink toe die hele bottel uit.
Vra sy haar ma toe nou waar is hy dan nou?
Sê haar ma toe dat hier is die klein wetter agter op haar rug.
DUSTY! Ek het nou lekker…
DUSTY! Ek het nou lekker gelag vir daai een. Die klein wetter.
Wat is die regte antwoord
Johann L nou wat sou die regte aantwoord wees op so n vraag? As n vrou nou so vra Lovie does this pants make my backside look big ? En jy antwoord Noo honey bunch its your big backside making the pants look big
Jy het mos agtergekom dis…
Jy het mos agtergekom dis nie meer daar nie want sy het dit dan verloor, AI TOG vroumense verstaan mens ook HEEL verkeerd.
Dit het my laat dink aan…
Dit het my laat dink aan Segekok wat vroeër geseg het dat hy glad nie daarvan hou om te werk nie - nou wil ek vir hom sê: "follow your dreams!"






Where does a dog go.........
When it looses it's tail?
To a re-tail store of course