Forums
Skotte is bekend vir hulle Whisky Duitsers is bekend vir hulle Bier Russe is bekend vir hulle Vodka Jamaica is bekend vir hulle Rum Suid Afrikaners is bekend vir die KAK wat hulle maak as hulle die goed drink!!!!
Ook nie minder nie.?…
Ook nie minder nie.?
Grap net.
Dassie, dis nie nonsense daai nie.





(No subject)