Forums
Ou Batman en Superman sit in die kroeg ,die kroeg is op die 20ste vloer van n gebou vertel Superman aan almal wat wil luister dat die wind so sterk waai op die 20ste verdieping dat as iemand by die venster sou uitspring die wind hom in die lug sal hou sodat hy weer veilig by die venster kan inklim .Superman voeg die daad by die woord en spring by die venster uit .3 minute later klim hy doodluiters weer deur die venster .Okay se 1 dronkie ek sal probeer ,hy spring by die venster uit en val hom desmoers op die grond .Batman kyk vir Superman en se Jussie Superman jy is n regte vark as jy gesuip is





EK het al baie stories…
EK het al baie stories gehoor van Superman as hy dronk is - blykbaar 'n regte vark