Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Neef Herman, Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -2 minutes ago
Herman... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -43 minutes ago
Voorwêreld Oktober 2026 saam gesels neef Herman -1 hour ago
Sterkte Verskoning Geert -1 hour ago
Vlieënde Tesla Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -2 hours ago
Suksesvolle/bevredigende vakansie Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -2 hours ago

Ons forum 441 lede

Secunda
Submitted by Sleep nou on
Forums

More aan al ons forum lede ons is 441 lede val in en gesels lekke saam sien van die ouer lede wat stil was begin stadig maar verseker saam gesels Log in en vertel bietjie meer van jou / julle

Centurion

Voortrekker

Mon, 08/01/2018 - 12:44

Kan ook nie ek wees nie.

In elk geval, kaapenaar gebore maar liefde gevind in die bosveld.

Ek is blykbaar baie slim maar ook luilaugh

0
Secunda

Sleep nou

Mon, 08/01/2018 - 16:27

Dankie vir die bekendes wat regeer op draad eish man ekke soek die reeds wat so stil is series stroes bob

0
Bosveld

Gryswater

Thu, 11/01/2018 - 09:42

Julle pik alewig op my.

Ek wil nie meer deel was van hierdie draad nie.  Verwyder my asseblief af vir  23 minute, want ek wil nie meer saamspeel nie.

0
Waar my wa staan

Arie

Thu, 11/01/2018 - 10:26

Shame, my hartjie bloei vir jou!!

Moet nou net nie op die volgende kamp die vrouens "stalk" en skelm fotos van hul kinders neem nie - een so ou hier is heeltemaal meer as oorgenoeg!?

0
Secunda

Sleep nou

Sat, 20/01/2018 - 22:10

Ons nou 150 lede op forum van lede ou wegsleep forum ook kom almal kom ons kry die puik forum aan die rol soos n stom trein val in en gesels lekke saam

0
Port Elizabeth

Frieps

Sun, 21/01/2018 - 06:20

Shaun, meeste van die tyd verstaan ek darem mooi wat jy sê sonder die punte en kommas.laughlaugh  Maar vandag verstaan ek nie "ons nou 150 lede op forum van lede ou wegsleep forum ook"? Is hier nou 150 ou wegsleep forum lede?

0
Centurion

Voortrekker

Sun, 21/01/2018 - 07:58

Ek moet met julle deel dat daar baie mense is wat lees op die forum, en nie aangeteken is - of lede is nie.   Ek gebruik Google analytics wat vir my "real time" wys hoeveel mense is aanlyn, van watter stad / omgewing hulle is en ook wat hulle lees!

... en   dit raak aansienlik meer.  Baie kere is daar minimum aktiewe lede aanlyn, maar analytics wys mense van reg oor suidelike afrika en ander dele van die wereld wat kliek en lees en lyk of hulself verlustig aan die Inhoud van kampforum!

So well done aan alle lede, lyk my mense laaik dit en is ook meer bewus van ons lees bron yes

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus