toets nuwe onderwerp
forum aanlyn
BAIE DANKIE Voortrekker en Lolla en die ander wat ook gehelp het om die Forum weer aan die loop gekry het, ons het dit baie gemis.
Lekker om...
Lekker om weer op die forum te kan gesels, het dit baie gemis.
Dankie vir almal se harde werk om die forum aanlyn te kry.
Baie dankie julle, ek stem…
Baie dankie julle, ek stem saam met Willem, erg gemis.
ons het dit baie gemis.
Ek het net gedink Noddy het…
Ek het net gedink Noddy het bybedoelings gehad met my Jim Reeves versoek Saterdag aand?
Wil darem noem, ek beplan nie om te verlaat nie.
Hahaha Johann, ek het nogal…
Hahaha Johann, ek het nogal gewonder oor daai een - gedink jy groet kampforum
mooi song ![]()
Dankie tog!!!
Dankie tog!! ek wou mos nou annerdag iets skryf op die forum (oor Mabadingeslieg se boepenskompetisie) en toe raak alles weg, en daar gaan my bank se goete ook op ABSA, en dag ek vir myslef, Sien blixem, jy wou mos die mense sleg sê (oor daar NIKS was oor Mnr Boepens nie), dis nou my verdiende (verdomde?) loon!!!! Daar breek jy ALLES - EKSKUUS, sallie weer nie!!!!
Julle moet werk nie so baie…
Julle moet werk nie so baie opcheck nie, Sal glo julle is managment![]()
Dit lyk my ek is al een wat…
Dit lyk my ek is al een wat werk in die tyd wat opname gedoen is. ![]()
Ek het nou paar stories…
Ek het nou paar stories gelees nou wil ek nie werk nie net kamp.
Ek is Dankie Vader ook…
Ek is Dankie Vader ook veilig terug op die werksbrug.Ek kan n wegbreek sterk aanbeveel,net een probleempie die sakgeld het begin min word.Mag almal n mooi jaar beleef.
Môre Dirk, bly ons almal van…
Môre Dirk, bly ons almal van die forum is veilig👍
More Bolander
Glo jy lekke uit gerus val in en gesels lekke saam![]()





Toets
Toets 1 2 3 Toets. Dankie @()&£ tog! What a weekend. Haloooo almal.