Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Betaal vir entertainment Dinokeng Camp and Leisure… Geert -17 minutes ago
Geert, Dinokeng Camp and Leisure… Johann L -30 minutes ago
Nuwe restaurante in Kruger Kruger 2026 Geert -1 hour ago
Geert se blou duimpies is… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -2 hours ago
Johann L Dinokeng Camp and Leisure… Geert -3 hours ago
Wessel, Dinokeng Camp and Leisure… Johann L -3 hours ago

Kroeg Storie

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Ou Koos sit in sy local kroeg en geniet n paar bruines .Hy voel dat hy so bietjie vars lug moet gaan soek ,staan op van die 3 poot stoel en slaan soos n os neer . Sy pelle help hom terug op die stoel en so draf hy nog n paar bruines deur .Weer kom die gevoel hy moet vars lug kry prober opstaan maar val gesig eerste op die vloer .Die keer besluit hy dat hy sommer van self na die deur sal kruip .By die deur gekom prober hy hom optrek teen die deur se raam maar val himself weer flenters buite op die stoep .So kry sy pelle hom teen toemaak tyd op die stoep le en omdat hulle weet waar hy bly sleep hulle hom huistoe en los hom voor sy huis se deur .Die oggend maak Koos se vrou die deur oop en hier le Koos .So meneertjie se sy Jy was gister aand weer goed gesuip .Issie se Koos maar hoe weet jy dit .Se die vrou Die Barman het nou net gebel en gese jy het weer jou rolstoel by die kroeg gelos.

 

JOHANN L:  Baie welkom en goed om jou hier te sien Willie. En sien uit na al jou lekker stories.
Lekker gelag nou vir ou dronk Koos.

DASSIE:

Johann L het geskryf:

Baie welkom en goed om jou hier te sien Willie. En sien uit na al jou lekker stories.
Lekker gelag nou vir ou dronk Koos.

Baie dankie Johann moet se hier is baie bekende gesigte hier .Mag hierdie forum van krag tot krag gaan

FRIKADEL:  Nou lekker gelag!!

JOHANN L: Die welgeklede man dink: "Arme ou drommel!", terwyl hy'n' ou man gade slaan wat in 'n' poel oorkant die kroeg, probeer visvang!
Hy voel jammer vir die ou grysaard en nooi hom na binne!
Toe hulle nou so sip aan hulle whiskeys vra Samaritaan  met bedekte humor aan Grysaard: "En hoeveel het Oom al gevang vandag?"
Grysaard op 'n triomfantlike noot: "JY IS DIE SESDE EEN, BOETMAN!"

DASSIE:  Lol Johann L moet nooit n ou man onder skat nie .Die lewe is n groot leer meester Laat my dink dieselfde prensiep van die ou wat verby n Malhuis loop .Hy hoor die ouens daar binne in die agterplaas tel 13 ,13, 13 .Daar is n gat in die sink omheining en hy loer daardeur .Iemand steek sy finger in sy oog en ommidelik begin hulle te tel 14, 14. 14

FREDA: Julle manne laat my lekker lag.   Ek het dit juis vanoggend nodig!

DUSTY:  Soortgelyk een
Jongman sit in die kroeg en sing:"21 today 21 today. Man langs hon se "o, dit is jou verjaarsdag vandag. Hier is vir jou 'n bier. Geniet hom".
Begin jongman weer sing:"22 today 22 today

DASSIE:

Dusty het geskryf:

Soortgelyk een
Jongman sit in die kroeg en sing:"21 today 21 today. Man langs hon se "o, dit is jou verjaarsdag vandag. Hier is vir jou 'n bier. Geniet hom".
Begin jongman weer sing:"22 today 22 today

Pragtig Dusty ek wonder hoeveel van die soort grappe is daar .Die ou sit in Pongola se pub en nou ken julle mos die manne wat so eenkant dink en almal wat inkom dophou .Die ou is natuurlik al geknetter en daar siet hy n nuwe kerel inkom .Onmiddelik is hy by die ou en vra Watse werk doen jy ? Die ou se Ek leer mense self verdediging .Ohhhh se onse vriend en kan jy dalk vir my n voorbeeld wys .Ja sekerlik se die ou .Nou kyk as jy by n robot staan en iemand slaan jou kar venster stukkend dan wat jy doen is sit jou hand voor jou oe soedoende kan die man jou nie in die oog steek .Hmmm se onse pel .Nou toe komaan nog 1 .Die kerel sien dat die ou hom nie gaan uitlos nie en hy se OK maar dis die laaste ,hy staan van die stoel af op waarop hy gesit het en se vir ons dronk vriend Skop my nou so hard tussen my bene as wat jy kan .Die dronkie mik , mik en skop maar natuurlik blok die ander ou sy skop deur sy hande kruis voor sy  kniee te bring . Tevrede loop sit die dronkie .Laat in die vroee oggend ure kom hy by die huis waar Mamma natuurlik baie kwaai is .En waar kom jy nou vandaan ? vra sy .Ek was by in self verdediging klas se die ou .Ja ja se Mamma Is se die ou kyk ek wys jou ek wil he jy moet my nou tussen die bene skop .Mamma haak af en skop hom terwyl die dronkie sy oe met sy hande toemaak .

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus