Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Rona... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Rona Oktober 2026 saam gesels Jan Meyer -1 hour ago
Goeie nuus Rona Oktober 2026 saam gesels Geert -1 hour ago
Sterkte vir Daan (en vir jou… Oktober 2026 saam gesels Chris Boucher -9 hours ago
"Opgevang" Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -10 hours ago
Tuis Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -10 hours ago

Papgooier bakkie

Centurion
Submitted by Dusty on
Forums

Ek het begin met die ontwerp om my bakkie te verander met die doel om te gebruik vir visvang.

Soos belowe sal ek 'n paar fotos laai.

Die raam vir die canopy lyk soos foto 1.

Raam

Die tweede foto is van die laai gedeelte vir die bed.

Bed raam

En hier is dit op die bakkie gepas.

Op Bakkie

Vaalpark

Johann L

Sat, 05/01/2019 - 21:34

Stem saam met Shaun  my vrou het ook 'n Datsun SSS 1800 gehad, mense het haar gestop en aanbiedings gemaak, toe verdwyn hy net een nag.

Stoffel op die oomblim steel hulle die nissan datsun 1400 op n streep pas daai een van jou mooi op ek mis myne baie

0
Centurion

Dusty

Sun, 06/01/2019 - 04:57

Johann, soos wat ek reeds gesê het is dat ek my persoonlike immobiliseerder gebou het. Was so n paar jaar gelede by n vriend so 3 strate van my af. Toe ek later die aand by my bakkie kom staan die deur oop en die "ignition switch" was toe ook al los en ontkoppel. Hulle/hy kon dit nie aan die gang kry nie. Op die oomblik het die bakkie geen deurslotte van buite af nie. Het n "central locking" systeem gemonteer. Die slotgate is toegemaak. 

Dieselfde vriend se broer bly net n paar huise van my af. Ek het vir sy bakkie ook iets soortgelyk gebou. Een aand het hulle sy hek oop gebreek, n osketting agter die bakkie af gebreek en weg met die bakkie in die straat af. Kon dit nie aan die gang kry nie en die man het sy bakkie die volgende oggend onder in die straat gekry. Net die battery was pap

0
Vaalpark

Johann L

Sun, 06/01/2019 - 07:29

Stoffel, ek het nooit gedink hulle sal by my huis kom AA shopping doen nie, en het geen voorsorg getref nie. Nou lyk my plek soos fort knox. 

Ek glo daai DIY immobiliseerders is die enigste pad om te loop, die fabriek, en "after market" instalasies is kinders speletjies vir die diewe.

0
Centurion

Dusty

Tue, 26/02/2019 - 06:11

Sionberg is nou verby. Nou sal ek weer so 'n bietjie tyd aan die "awning" begin spandeer

Ongelukkig het my tuin-ingenieur gedros. doen nou maar self die tuin onderhoud so tussen die ander dinge deur,

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus