6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Exclusive hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -6 minutes ago
Klipdraai in die mark Klipdraai Geert -14 minutes ago
Simpel antwoord Oktober 2026 saam gesels Geert -26 minutes ago
Wyse besluit.... Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -30 minutes ago
Swart span Springbok rugby Geert -44 minutes ago
8 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago

Skeidsregter

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Die skare is al redelik gatvol vir die skeidsregter wat sukle swak beslissings maak .Die een toeskouer skreeu vir die man Hey jou fool kry brille magtig man .Skree die ou terug Hey jou ma se hare kry vir jou brille Ek verkoop Ice cream .

 

JOHANN L: Hehe, Willie, mooi man.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus