Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dankie Geert & Wessel Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -7 hours ago
Motorhome hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -7 hours ago
Wessel Oktober 2026 saam gesels Geert -9 hours ago
Exclusive hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -10 hours ago
Klipdraai in die mark Klipdraai Geert -10 hours ago
Simpel antwoord Oktober 2026 saam gesels Geert -10 hours ago

Die Alkholis

Submitted by Frikadel on
Forums

Die dokter vra vir die alkie "hoeveel drink jy elke dag?"

Alkie "nou hoe moet ek weet, ek is n alkoholis nie n ouditeur nie!"

 

FREDA:  Hy hou op tel na die eerste een.

Die polisie sien 'n man in die straat afloop 2 uur in die oggend en stop langs hom.   "Waarheen is jy oppad die tyd van die oggend?"
"Ek is oppad na 'n lesing oor drankmisbruik, die gevare van sigarette en hoe sleg dit is om laat uit te bly snags."    "Regtig, nou wie gee so 'n lesing die tyd van die oggend?"    "My vrou" antwoord die man.

WILLEWILLEMIEN:  Die twee maters kom die aand laat by die huis en mooi geswaai.

Die een ou se vrou wag hom met die sambok in en wetter hom mooi vol blou hale terwyl die ander ou se vrou hom baie meer besadig benader.

Die volgende aand vra mater een of mater twee se vrou ook so kwaad was en hom bygekom het.

Nee seg hy. Sy het my net gewaarshu dat ek my drinkgewoontes sal moet dophou.

So nou drink ek elke aand voor die spieel.

DASSIE:  Die twee manne lekker gekuier stompel in die straat af dis al donker en het so bietjie gereen ,Hulle stop by n poel water en sien die maan se weerkatsing in die water .Vra die  1 ou wats dit .Se die ander ou Dis die maan .Die MAAN!!!!!!! vra die ander ou verskrik Wat soek ons oppie maan .

DASSIE: Laat my ook dink aan die man wat in Clanwilliam is op soek na n ou vriend van hom .Hy kom op n kerel af wat lekker gekleeter is .Hy vra die dronkie Luister ek soek na n vriend van my hy het net 1 oog sy naam is Willem .Dink die dronkie so bietjie en vra Nou wat is die ander oog se naam ?

FREDA: Dassie!   Jy laat mens lekker lag.  Mooi man!

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus