Forums
Ek skryf namens 'n baie goeie vriend van my;
Sy vrou het hom gestuur om daai pille te gaan koop, julle weet daai wat 'n man se korasie so lekker opjaag?
Hy kom toe by die huis en gee vir haar 'n pakkie dieet pille.
As enige iemand die man dalk kan help, hy soek dringend slaaplek en dalk 'n simpatieke persoon wat van sy wonde kan verpleeg?
Mense die man is in nood, kom ons kyk of ons kan help!?
Wat sal ek nou sê? Ek sal…
Wat sal ek nou sê? Ek sal maar dadelik vir my dieetpille moet gaan kry.....





Eina pyn
Daai diet pille verseker huis moelikheid gemaak jy se mos nie vir jou vrou hy sus jy is duk