Goeie more almal.
Koffie is weer lekker vanoggend.
Lekker ligte bui reen verlede nag gehad
Geniet die Sondag.
Oupa Dusty, Danika lyk…
Oupa Dusty, Danika lyk hopeloos te gerieflik in daai sterk arms van haar oupa. En baie veilig. Wat is nou mooier as dit? Ek is so bly die probleempies is uitsorteer, nou moet julle haar grootmaak en geniet!!
Goeie middag dit was nou …
Goeie middag
dit was nou 'n lekker sondagmiddag slapie gewees. Koffie?
Oom Stofstrepie, ons is baie…
Oom Stofstrepie, ons is baie bly saam met julle!!
Sorry man ek het dit vroeer gemis, my so opgewerk oor die kinderagtige spul oppie anner forumpie.
Baie dankie almal vir die…
Baie dankie almal vir die gelukwense. Dit word waardeer.
Oom Arie jy is nie n dag laat nie.
Dit is vandag en dit is op die 22 April ![]()
Gerhard, noudat jou wa naby…
Gerhard, noudat jou wa naby is kan jy dit kampgereed kry vir die 25 Mei kamp
Oom Stoffel...
Oom Stoffel dit is die plan
Die lang naweek gaan ek hopenlik 'n klomp werk kan klaar maak
Veels geluk
Harry (froggy) veels geluk met jou verjaarsdag mag jy nog vele kamp plekke besoek
Goeie more Noddy en ook die…
Goeie more Noddy en ook die ander.
Koffie is gereed na n lekker nagrus.
Lekker dag en kort week vir elkeen
Goeie môre akmal! Dit was…
Goeie môre akmal!
Dit was nou 'n lekker woelige naweek. Geniet julle dag ten volle!
More aan al die mooi mense…
More aan al die mooi mense en andere.
More almal, geniet 'n awsome…
More almal, geniet 'n awsome dag, dankie vir die tee en beskuit, was heerlik vanoggend.
More more almal, Wat n…
More more almal, Wat n lieflike dag. My hart is vanoggend bietjie swaar. My swaar se moeder is gisteroggend oorlede. Alhoehel sy seker nie regtig familie is nie, het ek haar goed leer ken oor die afgelope meer as twinting jaar en het sy n spesiale plekkie in my hart gevind.
Sy is van Ritchie af en het so maand gelede na haar oudste seun in Ermelo toe getrek. Ons vermoed die begrafnis gaan dalk in Ritchie gehou word so die gesie gaan dalk ver ry die week.
n Mooi een vir julle almal.
Sterkte vir almal Gesie, en…
Sterkte vir almal Gesie, en ry veilig.
Môre sê, geniet julle dag in…
Môre sê, geniet julle dag in vrede.
Vir my was dit ook 'n besige foon Sondag gewees.
Jammer om te hoor Gesie,…
Jammer om te hoor Gesie, sterkte vir julle almal.
More Almal…
More Almal
Geniet julle dag
Sterkte daar aan julle Gesie
Sien hier is n klomp mense by die werk met n lekker groot "babaraaaaas". Het dit lekker oodoen hier by my huis gister.
Sal dalk so een of twee moet huis toe stuur





Oom Hartland, baie geluk al…
Oom Hartland, baie geluk al is ek 'n dag laat - bietjie in Krugersdorp by die seun en kie gaan kuier, nie op die forum gekom nie, te lekker gekuier en gebraai, ons was weer soos altyd GOED bederf!!
Harry, mag jy nog ten minste 70 wonderlike jare voorhe saam met jou geliefdes en jou spur beker.