Goeie more almal.
Koffie is weer lekker vanoggend.
Lekker ligte bui reen verlede nag gehad
Geniet die Sondag.
Ag jammer, Len. Dankie dat…
Ag jammer, Len. Dankie dat jy my geantwoord het. Frans het my skoon op my senuwees gehad. Ek hoop julle kry nog reën vir die damme. Dit is goed jou swembad is lekker vol aangesien jul huis verlaat die naweek. Beter om te weet die swembad sal darem OK wees.
Verder tot my antwoord aan Frans. Waar is Speknek, ek hoop hy kom kuier darem gou weer. En dat hy nie regtig oorlede is nie. ![]()
Ai die tannie bly maar…
Ai die tannie bly maar deurmekaar met die spyker storietjies?
Naand se Gerhard
En n goeie naand aan jou Gerhard sien uit na die lekker lang na-week
More Deon, Freda en ook die…
More Deon, Freda en ook die res.
Ek is darem ook wakker. Lê al so uur of wat en wag dat dit begin woel in die huis. Die vertrekke wat wat waterskade gehad het is herstel en geverf. Dit stink nou na verf en nou slaap my dogter en haar dogter im die huis.
Gaan nou maar koffie maak.
Lekker dag vir elkeen
More Deon en Freda, dankie…
More Deon en Freda, dankie vir die tee, ek sit ook met daai staar siekte van 4 uur af. Ek probeer nog slaap, maar te gergeefs?
Almal moet 'n mooi dag en naweek geniet.?
Wie nog lê en poep ruik, julle moet julle dag later begin geniet.
Goeie môre mense! Julle…
Goeie môre mense! Julle moet 'n lekker dag hé !![]()
Gm
Goeie môre al die Kampforum-maters !
Ek het 'n heerlike nagrus gehad omdat ek nie nodig gehad het om reënwater tussen tenks, swembad en die huisstelsel te bestuur nie ! (nie dat ek omgegee het om slaap die vorige twee aande daarvoor op te offer nie).
Dis 'n heerlike, vars koel môre hier by ons in Brakkies (nie Brakkies aan die Oos-Rand nie) wat net die regte toestand is om die karavaan en Pathie pakkery te voltooi. Die grondnette en rally asook die vrieskas en braaihout is reeds in die Pathie gepak.
Ons drie kinders en hulle gesinne kom vanaand hier koebaai sê vir hulle support-netwerk wat 'n maand met vakansie gaan. Ek hoop hulle mis ons want ons gaan beslis die kleintjies mis !
Geniet nou maar almal die dag want ek gaan myne beslis geniet !
More almal…
More almal.
Hoop julle geniet julle dag.
Die wat kamp, gaan groot.
Ongelukkig is dit n werks dag vir my
Goeie morê aan almal
Goeie morê aan almal
Eerste koffie nou gemaak.
Rustige dag vir almal.
More almal, ook aan die wat…
More almal, ook aan die wat nie hier is nie.





Wat Frans? Hoekom rek jy…
Wat Frans? Hoekom rek jy jou oë so vir my? Het ek iets gesondig? Of gooi jy 'n oorlede Speknek?