Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dankie Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -4 hours ago
 Daar is n veld, wat so… Oktober 2026 saam gesels neef Herman -5 hours ago
....  wel natuurlik die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -6 hours ago
Johann jy sit my nou aan die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -6 hours ago
Iphone Toep wat aflyn kan wys waar… Johann L -6 hours ago
Handig Toep wat aflyn kan wys waar… Geert -6 hours ago

Eina jou klip!

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

Sal die grassnyer waaragtig 'n klip opskiet toe EK daar verby ry.  Hierdie venstertjie kos amper 2 x meer as' n windskerm, ek weet want ek moes die ander kant so 4 jaar terug laat vervang het.

Faaktap

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Tue, 03/04/2018 - 15:00

...grasnyer was dit ?  Was dit ouens wat met 'n weed eater sonder beskerming langs die pad gras sny.  As dit ek was sal ek hulle tot by oom Daantjie in die kallerhok ry.

0
Centurion

Voortrekker

Tue, 03/04/2018 - 15:18

Len ja dit was die tuin dienste in ons besigheids kompleks.  Volgens hulle is hulle verseker vir sulke ongelukke en sal dit spoedig vervang word.  Ek is meer bekommerd oor die tyd betrokke ommdit herstel te kry en vir hoe lank ek nou moet sukkel asgevolg van n stukkende venster.

0
Port Elizabeth

Frieps

Tue, 03/04/2018 - 17:00

Ai tog, Voortrekker.   Mens raak so moedeloos as so iets gebeur, al sal hulle nou ook betaal om dit reg te maak.   Julle gaan mos die naweek kamp, dan nie?

'n Klip het my windskerm ook getref, 'n lekker kraak wat al hoe verder opkruip.  Ek moet nog die week die assuransie kontak om dit te laat regmaak.

0
Vaalpark

Johann L

Tue, 03/04/2018 - 19:34

Sterkte Anton, dit is nou nie wat jy nodig het nie. Maar ja, ongelukke  gebeur ongelukkig.

So klompie jare terug het my tuin ingeneur gras gesny en ook 'n klip dwarsdeur die Penta se regterkanste paneel geskiet, ek m8es sewe maande wsg vir JC I vir nuwe paneel. (Ek sny nou self my gras)

0
Pretoria

Slowstrike

Wed, 04/04/2018 - 13:36

Het jy al die prys by die agente gekry. Ek koop meeste van my diens parte (Filters ens) by die agente en dit is elke keer goedkoper as die "pirate" parte. Het ook `n verkoeler daar die goedkoopste gekry....

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus