Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Betaal vir entertainment Dinokeng Camp and Leisure… Geert -15 minutes ago
Geert, Dinokeng Camp and Leisure… Johann L -28 minutes ago
Nuwe restaurante in Kruger Kruger 2026 Geert -1 hour ago
Geert se blou duimpies is… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -2 hours ago
Johann L Dinokeng Camp and Leisure… Geert -3 hours ago
Wessel, Dinokeng Camp and Leisure… Johann L -3 hours ago

Lekker Slaap

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

s

 

 

 

 

 

 

FREDA:  Jig, Johann, hoe gril ek nou.  Stel jou voor mens moet met sulke voete in die bed inklim.

Ek het baie lekker geslaap vanaf omtrent 9 uur gisteraand en is net na 3  wakker gemaak deur die reën.  Na 'n uur het ek maar opgestaan, toe is ek lus vir tee.  Dit is nog donker en nogal koud, so ek sal maar nou-nou kyk of ek nog 'n slapie kan inkry.  Ons moet gaan kamp opslaan vandag, ek het my kragte nodig.

DUSTY: Johann, as my voete so lyk voor ek gaan slaap sal dit moeilik wees om aan die slaap te raak. Dit sal in my kop vassteek en heeltyd pla. Seep is darem nog nie so duur nie. 'n Mens kan arm wees maar het nog my trots

Freda, Hester het 'n naam vir daai tipe slaap. Sy noem dit staar siekte. Jy le op die bed en staar na die plafon.

SEGEKOK:

Dalk is dit beter om met vuil voete te gaan slap as sonder voete...

Dusty ja seep is nie so duur nie maar dit vat aan n man se drankgeld..

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus