Goeie dag almal, ek sal graag wil weet hoe maak julle kos as julle kamp, ek is amper 100% oortuig niemand gebruik hulle stofies in die wa nie.
Ek vra dit maar om myself weer voor te berei omdat my karavaan en behoeftes verander het. Het julle 'n stofie in die tent op 'n tafel en is dit 'n 220V stoof of gas stoof, en waar maak julle hom staan?
Jammer as dit al voorheen hier bespreek was.
Groete
Hallo Hennie, alles raak…
Hallo Hennie, alles raak darem nou duur. Gebruik jy nog jou stofie met die oond?
Ek wil ook sê. Al die…
Ek wil ook sê. Al die gepraat van kosmaak binne of buite die wa maak my nou vreeslik lus vir kamp en eet ![]()
Ek kannie vir jou sê wanneer…
Ek kannie vir jou sê wanneer laas ek hom met 'n kamp gebruik het nie. My seun het in Februarie met hulle vakansie die stoof by Natalia gebruik en soek nouself een. Pa, wil natuurlik nie ontslae raak van syne nie.
Ja, want julle het lanklaas…
Ja Anton, want julle het lanklaas gekamp....![]()
Warren, het jy nie so een…
Warren, het jy nie so een nie?

While you can bring along camp stoves with gas canisters or use cole on those gnarly grates at a camp-site, it’s hard to beat cooking your meals with a simple wood fire. Filson’s Miti Camp Stove makes building out your own natural stove easy thanks to a stainless steel stovetop and stabilizing nails. Just split a log four ways and place this on top and you’ll be good to go.
jammer bietjie haastig
I've seen this long ago and gave it a bash using a round piece of expanded metal mesch and 3 pieces of M6 threaded rod, 2 nuts on each rod with panel washers....
The concept is the log burns out from the middle and it is quite fuel efficient
I would stongly recomment you DON'T use this inside your caravan.... Or tent....![]()
![]()
Hennie, ja ek het hom by BWH…
Hennie, ja ek het hom by BWH in Zambezi ook vir onder 'n R 1,000 gekry, toe was die prys al oor die R 2,000 gewees.
My een vriend het ook…
My een vriend het ook daarnatoe gegaan en vir ons gekry. Ons plaaslike BWH het nie meer in voorraad gehad nie.







Willem, ek het net so stofie…
Willem, ek het net so stofie soos jy destyds gekoop. Sien per toeval so stofie saterdag oggend by Kempton Karavane vir R4900. Blik@#!, ek het maar R900 vir myne op 'n special betaal.