Forums
Hallo almal, onthou vanaand vanaf 19:00 - 20:00 is Country Uur saam met my Gottie Myburgh, en die musiek keuse kom van n luisteraar, en net na my, 20:00 - 22:00 is Polla op met sy "Voete Tik Tyd" program. KOM LUISTER SAAM EN GENIET
wonderlik Anton, ja dit is n…
wonderlik Anton, ja dit is n pragtige speellys wat die luisteraar in gestuur het, wil die luisteraars aanmoedig om dieselfde te doen, selfde met die Boeremusiek
Ek hou natuurlik baie…
Ek hou natuurlik baie daarvan om na Polla te luister, hy speel lekker musiek vir snotkoppe soos ek ![]()
Hy speel lekker musiek ja,…
Hy speel lekker musiek ja, en het n lekker sin vir humor ook





(No subject)