Jare gelede het ek vir Willards Chips gewerk, ek was die hoof aartappel skiller.
Daar het ek toe die vreeslike fobie ontwikkel om my geslags deel in die skyfie snyer te druk, daai begeerte het so erg geraak dat ek later die maatskapy se kop dr gaan sien het.
Na ses maande gee hy toe maar moed op en reken ek maar my goed daar te gaan insteek.
So gedaan en kom ek toe sommer vroeg die middag by die huis, Petra is baie bekomerd en vra hoekom is ek so vroeg tuis? ek vertel haar toe dat ek my privaat in die skyfie snyer gedruk het met 'n gil pluk sy my broek af, sien alles lyk nog reg. Vra sy wat van die skyfie snyer, seg ek nee sy is ook afbetaal!
Antie, jy is weer vlym skerp…
Antie, jy is weer vlym skerp vandag!![]()
![]()
Ek eet....
Ek eet nooit weer Willard Chips nie !
Ek dog in die laaste deel van jou storie gaan jy sê "... en toe sien jy net vonke spat soos met 'n kortsluiting op 'n Willard battery".... !
Ek is ook nou skoon afgesit…
Ek is ook nou skoon afgesit van chips, Len. Mens weet nooit wat jy tussenin gaan kry nie.![]()
Ek lag nou sois iemand wat van…
Ek lag nou soos iemand wat van daai tamatie gerook het.![]()
Dir oom Voorrie, is nie die…
Dir oom Voorrie, is nie die skyfie snyer waarvaan oom Arie gepraat het nie. ![]()
Oom Wilsur het op `n ander draad voorbeelde gewys van die spesifieke skyfie snyer. ![]()
![]()
Oom Wilsur het op `n ander…
Oom Wilsur het op `n ander draad voorbeelde gewys van die spesifieke skyfie snyer.
In BMW klere ![]()






En so sien die aartappel…
En so sien die aartappel skiller en die skyfie maker toe albei hul chips!