Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Betaal vir entertainment Dinokeng Camp and Leisure… Geert -18 minutes ago
Geert, Dinokeng Camp and Leisure… Johann L -31 minutes ago
Nuwe restaurante in Kruger Kruger 2026 Geert -1 hour ago
Geert se blou duimpies is… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -2 hours ago
Johann L Dinokeng Camp and Leisure… Geert -3 hours ago
Wessel, Dinokeng Camp and Leisure… Johann L -3 hours ago

Skyfie snyer

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

Jare gelede het ek vir Willards Chips gewerk, ek was die hoof aartappel skiller.

Daar het ek toe die vreeslike fobie ontwikkel om my geslags deel in die skyfie snyer te druk, daai begeerte het so erg geraak dat ek later die maatskapy se kop dr gaan sien het.

Na ses maande gee hy toe maar moed op en reken ek maar my goed daar te gaan insteek.

So gedaan en kom ek toe sommer vroeg die middag by die huis, Petra is baie bekomerd en vra hoekom is ek so vroeg tuis? ek vertel haar toe dat ek my privaat in die skyfie snyer gedruk het met 'n gil pluk sy my broek af, sien alles lyk nog reg. Vra sy wat van die skyfie snyer, seg ek nee sy is ook afbetaal!

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Tue, 02/10/2018 - 18:15

Ek eet nooit weer Willard Chips nie !

Ek dog in die laaste deel van jou storie gaan jy sê   "... en toe sien jy net vonke spat soos met 'n kortsluiting op 'n Willard battery".... !

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Thu, 04/10/2018 - 10:49

Dir oom Voorrie, is nie die skyfie snyer waarvaan oom Arie gepraat het nie. smiley

Oom Wilsur het op `n ander draad voorbeelde gewys van die spesifieke skyfie snyer. smileydevil

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus