62899 insette
Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
---|---|---|
Die bakkie is egter baie… | Sakplaat kwadraat | GeesWatWandel -9 hours ago |
Met spelfout een vier wys… | Sakplaat kwadraat | GeesWatWandel -9 hours ago |
Ek sien die voertuig eienaar… | Sakplaat kwadraat | Voortrekker -9 hours ago |
Yzerfontein karavaanpark is… | Waar kamp julle eerskomende… | Wildehont -9 hours ago |
Dit was die dae. | Rokers wat kampeer | GeesWatWandel -9 hours ago |
Pffft, whatever. Ja ek… |
Rokers wat kampeer | Voortrekker -9 hours ago |
Sexually and smoking… | Twak praat | GeesWatWandel -9 hours ago |
Eish die Landy
Hou van hom haat hom dis n legende
Na die 2de vryheidsoorlog…
Na die 2de vryheidsoorlog stap die Engelse soldate op hul skepe in die Kaap. Draai een om en se vir die boere wat daar rondstaan, " julle dink julle probleme is op n einde, wag maar, ons stuur vir julle Landrovers".
Ek sal my linker pinky gee…
Ek sal my linker pinky gee om 'n Disco te kon besit.........
My garage se vloer het geen olie kolle op nie
Eerste sin is ernstig!
Eerste sin is ernstig!
Snaaks ek is nie groot op…
Snaaks ek is nie groot op die disco nie, vir my is daar niks mooier as 'n Serie 2 nie.
Soos hierdie een Arie?
Ek het in 2002 vir my n…
Ek het in 2002 vir my n splinternuwe Land Rover Defender aangeskaf, die shortwheel base.
Ek en ma het hom gery vir 33 000 kilos en van daai 33 000 kilos was 15 000 kilos agter op n Flatbed.
Eienaardig dat sommiges met…
Eienaardig dat sommiges met onbetroubare voertuie opeindig, en ander nie.
My landrover geskiedenis is, 6 Defenders van 1976 model af, 2 Range Rovers 2 Discoverys laaste was n 2007 Disco 3. Nie een keer gaan staan langs die pad nie, maar die Disco 3 het in limp mode gegaan en toe raak ek van die ontslae en kry die L Cruiser. Sien, die het nie n limp mode nie.
Neef, daai betroubaarheid,…
Neef, daai betroubaarheid, kyk die ding werk so, party weet hoe om te bestuur, ander nie, dan laai hule dit op 'n flatbed?
Moet erken ek is nie mal oor die moderne goed met limp modes, self parkeer en al daai fancy goed nie.
As jy erens off grid 'n probleem optel - dan HET jy 'n probleem, nee wat gee my die meer outydse goed wat jy met draad en windpomp pliers kan regmaak.
Voorie, daai Landy van jou is 'n pragstuk veral die "mascot"!
Toyota-Landrover
...
Die baas
Haat hom like hom landrover sleep soos n stoomboot
Ek kan nie mooi sien nie. …
Ek kan nie mooi sien nie. Stoot hulle of trek hulle?
Dis n gestoot !! Die ou…
Dis n gestoot !! Die ou Cruiser rook soos n stoomtrein soos die ou beur.
Julle dink n Landrover het…
Julle dink n Landrover het sy uitdagings, moet nooit dat mense met n Sang Yong (Rexton en Korando) saam met jou toer nie. Net moeilikheid. Tussen hulle en die Landrovers is ons al goed besig gehou.
Kalahari mense het ook al geleer.
......
Gerhard jy is dan seker n…
Gerhard jy is dan seker n Toyota man
Ek het een van albei, en glo dat elkeen sterk punte het. Persoonlik sal ek gelukkig voel met n Unimog, maar ai, ons het hulle baie gebreek in die weermag.
Gerhard jy is dan seker n…
Nee ek is die TROTSE eienaar van n Isuzu.
Maar ek het geen probleem met ander vervaardigers nie omrede ek glo dat daar nie rerig meer swak voertuie gebou word nie.
Daar is sekerlik van hulle op die pad wat geen probleme het nie. Die wat glo in die Landrovers gaan jy ook nie maklik oortuig om iets anders te ry nie.
Daar was in 2017 n Landrover Discovery HSE td6 saam. In die sentraal kalahari het sy elektronics begin moeilikheid gee. Einde van die verhaal is ons het hom daar gelos na n gesukkel van 50km in 6 ure. Derduisende rande later is hy terug in SA. Fout?, n draad wat short op die centre consol.
2015, Defender voor diff pak op, 2018, oorvehit.
Korando, diff gebreek, turbo probleme, hubs wat loskom en gearbox.
Op n toer kan dit jou besig hou.
Fix jou landy
...
Eina eina
Koets Anton die landy ouens kom haal jou
never seen a toy do this
or this
or this
Then there's this of course