Na aanleiding van die draad oor grond paaie [waaroor ek mal is] wat van so paar water paaie, vir die ouens wat alergies is vir stof en papwiele.
Ek is mal oor enige watersport, kayaking, white water rafting, power boats, ens, solank ek op water kan wees is ek in my element.
Petra en ek het vir ons 10 de huweliks herdenking twee weke op 'n huis boot op Knysna meer deurgebring. Boot gehuur by Lightleys Boats. Dit was nog ou hout romp bote met geen ablusie. Ons moes elke oggend teruggaan hawe toe om te stort en was.
vir ons twintigste herdenking met die Achilli Laura die spice islands trip gedoen, 8 nagte op die boot.
Vir die 30 ste herdenking weer met die Achilli Basaruto toe 4 nagte.
Vir ons 40ste herdenking 'n huis boot op die Vaal rivier gehuur vir 7 nagte. Baie meer modern teenoor die ou huis bote van hout, baie soos 'n karavaan gebou. Al waneer mens moet terug gaan hawe toe is waneer jy brandstof nodig het. Verder soek jy 'n lekker stil baai of inham op die rivier gooi anker en slaap daar. Daar is vreeslik baie hotelle langs die rivier waar jy kan vasmeer en dan daar eet, ons het nooit otbyd of middag ete op die boot gemaak nie, altyd by hotel of so gaan eet. Aande op die boot gebraai.
foto1
foto2
Eetkamer tafel kan ook verander na nog 'n dubbelbed.
foto3
foto4
foto5
foto6
Ag hou nou asb op om ons so…
Ag hou nou asb op om ons so jaloers te maak Arie!
Dit lyk darem lekker ![]()
Dis lekker, was darem vir 6…
Dis lekker, was darem vir 6 Maande op die President Steyn Frigat '73 SA Vloot. Kan jou lekker deurmekaar maak as die son sal en weer môre oggend op die selfde plek van die boot op kom.
Boot bestuur?
Darem wys dat Petra ook die helm van 'n boot kan neem.
Ek het voor op die boeg gestaan met 'n groot rooivlag om die ander bote te waarsku!
Mooi fotos Arie. Petra is…
Mooi fotos Arie. Petra is baie gelukkige vrou !!
Blanke plakkerskamp
soos ons almal weet gaan dit maar beroerd in ons ou landjie, so met regstellende aksie en al daai lelike goed.
So paar prentjies net om te wys hoe hoog die nood regtig is, daar is gelukig so paar wat darem bietjie beter af is, maar ek het maar die fotos gesoek wat duidelik wys hoe sleg dit gaan.
foto1
Die man word elke oggend per helikopter opgelaai en werk toe geneem. vanaand word hy weer afgelaai, geen verkeers frustrasie nie.
foto2
foto3
foto4
foto5
Die bankbestuurder sal my…
Die bankbestuurder sal my weg wys na die deur om daai eiendom te koop ![]()
Nog so paar
foto1
foto2
foto3
foto4
Oe la la! Vir my lyk dit…
Oe la la! Vir my lyk dit na 'n baie romantiese spulletjie!![]()
Was seker lekkerder as lekker. Pragtige foto's.
Antie, as ek nie sport model…
Antie, as ek nie sport model was nie het ons sekerlik 'n drieling gehad na daai week!!!!
En daar was niks slotte wat kon skud en raas nie, die groot bonus, mens kry die boot net so aan die wieg en dan kan jy ontspan die boot doen allie werk!!
Natuurlik groot voordeel dat daar niemand naby is nie [hoop ons] dra die matras tot bo-op die sondek, dan karfoefel mens baaaaaaie lekker in die maanlig met 'n glasie sjampanje langs ons.
Kyk daai rooikop op die YOU…
Kyk daai rooikop op die YOU magazine, SCARY ! 😢😢😢
Ek weet wat Arie van praat,…
Ek weet wat Arie van praat, soos gewoonlik!! Maar weet nie waar Gees nou uitval nie??
Kyk daai een foto auntie met…
Kyk daai een foto auntie met die tydskrif op die tafel. Daai auntie op die tydskrif het sulke skreeu rooi hare,
Wag laat ek mooi gaan kyk, dalk is dit n Scope van ouds en nie die you nie. 😂
Ja, ek sien hom nou. Lyk na…
Ja, ek sien hom nou. Lyk na 'n YOU. Die gees se oë mis ook niks!
Maar wie dit wat op die YOU…
Maar wie dit wat op die YOU se voorblad is?





Nog so paar
foto1
foto2
foto3
foto4
foto5
foto6
foto7