More maters
Die wat kamp gaan groot die wat verjaar geniet die wat by die werk is soos ek ja toema ons beurt kom vir kamp vrede
Grote griet, maar hierdie…
Grote griet, maar hierdie hitte is uitmergelend, vanoggend gehoop dit gaan bietjie reen, maar die son was dodelik tot so uur terug. Dit trek jou weer bietjoe toe, die weer mense sê ons gaan eers Maandag reen kry, maar hulle raai ook maar net, net beter as ek.
Sin ook so, maar dit gaan…
Sin ook so, maar dit gaan beslis nie genoeg wees nie.
Was dit nou warm gewees by…
Was dit nou warm gewees by die braai. Oppad terug huistoe was dit 39 grade gewees. Dit was die temp by Transoranje skool gewees.
Almal het genoeg groente (hoender) en krummel pap en wors en slaai gehad.
Uitmergelend? Dit is 'n…
Uitmergelend? Dit is 'n nuwe woord vir my, maar dit beskryf hierdie hitte baie goed. Partytjie is agter die blad asook 'n lekker middag slapie.
Ons was by CryWolf gewees vir die laaities se biffday partytjie - paintball / lazertag plek. Dit was groot pret gewees, maar vrek warm ![]()
![]()
![]()
Goeie middag almal
Nee kyk, oom Spike was besig vandag. Bly dit het begin toe trek en net 2 druppels geval nou.
oom Spike ? Ons het darem 1…
oom Spike ?
Ons het darem 1 druppel gekry ![]()
So 'n paar partytjie foto' s…
So 'n paar partytjie foto' s van vandag





Ag lyk te lekker, hulle het…
Ag lyk te lekker, hulle het dit sekerlik geniet.👍
Ja Johann, dit was groot…
Ja Johann, dit was groot pret! Die 2tjies verjaar 4 dae uitmekaar uit so hulle doen die ding so saam - die boeties ![]()
Mens weet nie of dit beter…
Mens weet nie of dit beter is, of nie, ek en Bennanta se twee is sewe jaar en twee weke uit mekaar (14 en 28 Maart), my suster se oudste twee seuns is presies twee jaar uit mekaar (17 Julie).
Ons het ook maar altyd in die middel partytjie gehou.
Solank die kabouters dit net geniet, is saak reg.👍
Willem, ek gebruik ook Y…
Willem, ek gebruik ook Y weather, hou nogal van hulle👍
Sin ook so, maar dit gaan beslis nie genoeg wees nie.
Goeie more kampvrinne.…
Goeie more kampvrinne.
Sit ek so n rukkie buite. Heerlik koel. Luister na n duif wat iewers koer en n piet-my-vrou wat so in die verte skree. Geen voertuig se dreuning nie.
Vanmiddag nog Springs se N1 nercare hospitaal toe om my suster te gaan besoek.
Geniet die rusdag tenvolle
Goeie môre! Lekker geslaap…
Goeie môre! Lekker geslaap, warm. Geniet julle Sondag!![]()
![]()
More Anton. Kan sien die 2…
More Anton.
Kan sien die 2 seuns het hulle gate uit geniet.
Goeie more Stoffel en Anton,…
Goeie more Stoffel en Anton, ook al die mense wat nog gaan ontwaak. Geniet die Sondag.
Dink die kabouters het daai…
Dink die kabouters het daai partytjie baie geniet. ☺





Baie geluk aan al die…
Baie geluk aan al die verjaarsdag mense!
Gesie, lyk my my oudste is so paar maande ouer as jy?? Jy raak ok nal maar vrek oud, of is dit jonk vir geeste?