Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Len... Len gaan weer Kruger Wildtuin… Wessel Strydom -3 hours ago
groen Kgalagadi... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -7 hours ago
Mata Mata Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -7 hours ago
Etoll Voertuiglisensie Geert -8 hours ago
Die Auobrivier Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -8 hours ago
Voortrekkery Voertuiglisensie Rona du Plessis -9 hours ago

November 2018 Koffiekroeg

Brackenfell
Submitted by HennieBo on
Forums
Goeie more almal. Voorlaaste maand van 2018.
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Mon, 19/11/2018 - 08:46

Goeie môre Kampforum-vriende.

Doen my asseblief 'n guns vandag nog : kies jou gunsteling oord op "Kampplekke en graderings" en plaas jou fotos en graderings daar. En dan so weekliks daarna, plaas nog 'n oord met fotos en gradering.   Dit maak heerlike, sinvolle leesstof vir almal van ons wat lief is vir die kampering-leefstyl.

Geniet die dag en nuwe week vorentoe.

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Mon, 19/11/2018 - 09:27

Bly om te sien jy leef nog. yes

Julle moet luister na Len.   Ek sal probeer Len, kry mense, anders môre!

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Mon, 19/11/2018 - 09:42

Goeie môre Kampforum, julle moet 'n veilige week geniet.👍 

Stoffel sterkte vir jou suster, ook die ander mense met gesondheids probleme.

Deon, hoe gaan dit nou met jou gesondheid?

My broer, net jonger as ek, het gister 'n ligte beroerte gehad, hy het nie 'n medies nie en my skoonsus moes na die staats hospitaal toe met hom. Daar het hulld hom gou gestabiliseer en medikasie gegee, hybis weer vanoggend vroeg terug vir toetse en hulle gaan hom nou op kroniese medikasie sit.

Hy was baie vinnig gehelp en my skoonsuster praat met lof van die hospitaal en personeel.

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Mon, 19/11/2018 - 10:46

Dit is goeie nuus Johann.

'n Vriend Tinus is nou by Wilgers om opgeneem te word, sal gaan draai en hoor wat wil die Dr. doen want hy kry aanhoudend slegte hoofpyne.

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Tue, 20/11/2018 - 01:13

Ek nou net by huis gekom dit reen lekke hier in petrol dorp glo almal kry ook reen die koffie hier langs my man hy loop soos stroop vrede

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Tue, 20/11/2018 - 03:39

Goeie more Shaun en almal wat hier lees.

Wag nou inspanning om te hoor wat die uitslag van die operasie was. Die dr sou verlede nag die operasie gedoen het. Hulle kon nie vir ons sê watter tyd hy dit sou doen nie. Wag maar dat haar seun vanoggend vir ons terugvoer gee.

Shaun, terloops hy bly ook daar in jou dorp.

Lekker dag vir elkeen

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Tue, 20/11/2018 - 05:44

Ons krag is al weer af van gisteraand 11 uur. 4 de dag in n week. Weet nie vir hoeveel dae dit nou gaan wees nie. Hulle werk net in die dag aan die probleem, want daar is nie geld vir oortyd nie. Mense het nou net al hulle produkte vervang in hulle vrieskaste na die vorrige 3 dae sonder krag.

Erge hael gehag met dak wat op plekke gelek het.

Generator loop,maar weer, nog R 800 se diesel vir die dag.

Hierdie land is in sy moer.

Gaan nou maar saam met almal tyres brand.

Geniet julle dag

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Tue, 20/11/2018 - 05:53

Goeie dag mense!   Jinne Shaun maar jy werk laat!    

Lekker dag vir almal.  Stoffel ek glo die operasie het goed afgeloop?  Ai oom Harry, ek stem vir daai fancy Motorhome - mens lewe net een keer.

smiley

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Tue, 20/11/2018 - 06:30

Goeie more almal, julle moet die dag geniet, dankie die tee loop mooi vanoggend, want ins gister goeie reen gekry👍

Sterkte Stoffel, ons vertrou dinge het goed goed gegaan met die operasie.

Harry, liewe ouers, wat gaan aan daar by julle, gebruik hulle ongeskoolde mense? 

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Tue, 20/11/2018 - 06:33

By ons is dit 'n koel bewolkte oggend en hoop ons kry bietjie reën.  Die wêreld is droog hier om ons.

Ek hoop almal het 'n goeie dag.

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Tue, 20/11/2018 - 06:56

More Freda, geniet jou daggie.

Ek het nou net 26mm reen gemeet vir gister, kans is goed dat dit nog kom val later vanmiddag

0
Johannesburg
Profile picture for user WilleWillemien

WilleWillemien

Tue, 20/11/2018 - 07:35

....almal.

Ek skink in.

Ook lekker gereen hier in Johies gisteraand. So 12mm.

Sit vanoggend met 'n lekkende pyp in die dak. Sal hom gou ge-fix kry en dan vir een customer 'n stuk kombuiskas bou en gaan installeer.

Mooi dag vir julle.

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Tue, 20/11/2018 - 07:36

Hi.

Hier by ons Sondag nag so 9mm reen gehad, maar 'n ma se wind storm, paar tente afgehaal.

Dit is vrek droog hier by ons, wild word gevoer, geen gras in die veld.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus