Môre Harry is julle krag nou…
Môre Harry is julle krag nou reg? Lekker dag vir julle!
Anton, eintlik is dit my…
Anton, eintlik is dit my dogter wat verjaar
Ag skiestog Stoffel, seker…
Ag skiestog Stoffel, seker maar omdat ek al jou seun ontmoet het dat ek so gedink het
Maar baie geluk aan julle met die grootmaak van 'n kind
- harde werk ![]()
Anton als reg. Gelukkig is…
Anton als reg. Gelukkig is sy klaar groot. Sy maak nou haar eie dogter groot. Dit is harde werk.
More vriende, bietjie vroeg…
More vriende, bietjie vroeg aan die gang vandag. Twee seuns van vriend by ons geslaap, trap die " To hell and back". Bergfiets wedren wat oor 2 dae strek, Begin by De Hoek Swartberg pas op en dan af in die Gamkaskloof sowat 64 k slaap daar oor. More kom hulle terug.
Goeie môre Kampforum familie…
Goeie môre Kampforum familie, julle moet die dag geniet, lyk of ons, hopelik, reen gaan kry. Dit is erg droog hier.
Stoffel en Anton, baie geluk…
Stoffel en Anton, baie geluk met fie kinders se verjaardae, geniet die braai Stoffel.
Anton, glo die kabouters gaan hul partytjie geniet.
Hello almal, weer 'n keer. …
Hello almal, weer 'n keer. Ek het toe lekker geslaap agter Uncle se blad.
Geluk met die seuns, Voories. Ek onthou van verlede jaar, Colin se kleindogter het ook Woensdag verjaar en haar partytjie is ook vanoggend. Ek hoop die kabouters geniet dit, sit 'n foto of twee vir ons. Geluk ook Dusty met jou dogter.![]()
Herman, "to hell and back" klink erg! Hoop hulle kom darem in een stuk terug.
Geniet julle Saterdag!
Herman, "to hell and back"…
Herman, "to hell and back" klink erg!
Blykbaar is die soontoe vreeslik maklik, maar die terugkom is waar die probleme inkom ![]()
More tannie Freda, as ek…
More tannie Freda, as ek tannie Freda, oom Wilsur en oom Dusty se middernagtelike / vroeg oggend (regtig baie vroegoggend) insette so aanskou besef ek hier is n paar gesies wat wandel op die forum. 😊😊😊
Howdy uncle Voorrie, geniet…
Howdy uncle Voorrie, geniet daai partytjies vandag.
Baie mense wat ek ken verjaar in November. Oner andere, my ma het die 9de November verjaar. Die gesie homself verjaar volgende week die 23ste en word dan n yslike 46 jaar oud.
Die gesie homself verjaar…
Die gesie homself verjaar volgende week die 23ste en word dan n yslike 46 jaar oud.
Volgende week Vrydag! Hoor julle? Skryf dit neer - moenie vergeet nie ![]()
Anton ons krag is weer aan…
Anton ons krag is weer aan. Het gister middag aangekom en was toe ook maar n aan af ding. Elke keer as Rand waterraad hulle pompe"start" trip dit. Op die oomblik loop dit mooi
Mense wil nie luister nie. Almal is gevra om eers hulle geysers af te skakel oor die groot druk las met die aanskal. Maar jy ken mos die mens. Hou nou duim was. Hoor n ander buurt is nou af, dalk loadshed hulle nou.
Neef ek het geding die Hel is n one-way, daar is nie terug nie
Ek wil nog daar gaan ry met klein Suzuki, is op my bucket list.
Geniet die parties.
Goeie more almal Baie geluk…
Goeie more almal
Baie geluk vir die verjaar en Anton gesin geniet die kids se parties.
Lekker dag vir almal





Goeie môre almal! Julle…
Goeie môre almal! Julle moet 'n heerlike Saterdag hé! Vandag hou ons verjaardag partytjie vir die 2 kabouters. Die een het Woensdag verjaar en die ander een verjaar môre. En tussen in verjaar Stoffel se seun!
Partytjie dag!