Forums
So kuier ons toe lekker saam met James en Andre by Bosfontein met Noddy se Om Die Kampvuur kamp! Hier is 'n video wat ek geneem het van een van hulle liedjies. Dankie Noddy en Bosfontein vir die lekker kuier ![]()
video
Ek het gemis
Ek het uitgemis bigtime maar die geleendheid sal kom
Ja nee was `n fees. Dankie…
Ja nee was `n fees. Dankie virv almal wat deel was of ingeluister het.
As jy graag die program wil hoor kan jy inskakel woensdag tussen 8uur en 11 uur met `n heruitsending.
Dit was een groot kuier fees…
Dit was een groot kuier fees gewees !!!







Jip, dit was lekker! Die 2…
Jip, dit was lekker! Die 2 broers kan maar hoor!