Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Johann en lede.  Ek het die… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -18 minutes ago
Johann ek was nou juis besig… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -4 hours ago
Chris B Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -5 hours ago
Chris B... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -5 hours ago
Kennisgewing. Forum Herstel en terugvoering Johann L -5 hours ago
Kom ek probeer weer Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -5 hours ago

En die reën val lekker

Heidelberg GP
Submitted by StephanS on
Forums

Ek het nou al oor die 100mm uitgegooi van Donderdag af.

Hoop dit val waar dit nodig is 🙏 

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Tue, 14/04/2020 - 15:56

Hier by ons in Daspoort is 'n vreeslike wind saam die reën, wonder of hy gaan hou ?

0
Centurion

Dusty

Wed, 15/04/2020 - 05:14

Johann, dit kom van England af. Ek kan dit nie goed onthou nie maar dit is iets van honde en katte wat iewers bo gebly het en wanneer dit so woes reën dan kom hulle af of so-iets. Ek het iewers die storie van dit. 

0
Centurion

Dusty

Wed, 15/04/2020 - 11:20

Arie, jy is basies reg. Hier is wat ek kon opspoor:

Houses had thatched roofs - thick straw - piled high, with no wood

underneath. It was the only place for animals to get warm, so all the

dogs, cats and other small animals (mice, bugs) lived in the roof. When it

rained it became slippery and sometimes the animals would slip and fall off

the roof, hence the saying "It's raining cats and dogs."

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 27/04/2020 - 11:18

Het gister 3mm uitgegooi en vanoggend 8mm, darm geen hael gehad nie.

0
Centurion

Dusty

Mon, 27/04/2020 - 20:14

Ek het vanmiddag 18mm hier uit gegooi van wat gisteraand gereën het. Ek sien dat daar nog reën vir more voorspel word. Na die reën gaan dit lekker koud word

0
Waar my wa staan

Arie

Tue, 28/04/2020 - 08:16

Stoffel daai koud is wat my bangmaak!!!

Ons moes Vrydag in ń lekker warm Moreson ingetrek het. Onthou ons het nou vir die laaste 10 jaar geen winter gehad nie. Ons het soos die Beatles song gemaak " Follow the Sun"! 

Nou sit ons weens due drakoniese magsvertoon van CR hier on die brwk koue Bela Bela ingekluister tot wie weet waneer!!?? Grrrrrrr ek strip sommer my nut en my m... nee laat ek liewwr beleefd wees en sê my temperatuur meter styg in die rooi in!angry

Nee ek voel darem nie regtig so nie, maar is wel bietjie bang vir die koue, ons besit geen winters klere nie!

0

Môre vriende

Ek het vanaf gisteraan tot so 07h15 reeds 32mm reen gehad. Jammer Warren, jy kan nie in die modder kom speel nie--- Brits is in NoordWes, en jy in Gautengaleng.

Groete

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus