Ek het nou al oor die 100mm uitgegooi van Donderdag af.
Hoop dit val waar dit nodig is 🙏
Hier in Centurion het dit…
Hier in Centurion het dit weer begin reën en reën nou saggies
Hier het dit katte en honde…
Hier het dit katte en honde gereen, ek het nou gaan kyk, 36mm.
Hier by ons ook katte en…
Hier by ons ook katte en honde en sommer 'n klomp budgies ook gereën.
😁😁 Wonder waar kom daai…
😁😁
Wonder waar kom daai gesegde van daan?
Johann, dit kom van England…
Johann, dit kom van England af. Ek kan dit nie goed onthou nie maar dit is iets van honde en katte wat iewers bo gebly het en wanneer dit so woes reën dan kom hulle af of so-iets. Ek het iewers die storie van dit.
Dusty hule het op die gras…
Dusty hule het op die gras dakke geslaap.
As dit reen spring hulle af.
Dis hoe ek dit gelees het?
Petrol dorp 25 mm
Het vanoggend 25 mm reen uit gegooi wonder res van land?
Reen is weer skaars hier…
Reen is weer skaars hier. Soggens is dit maar koel, langbroek dae het aangebreek.
Arie, jy is basies reg. Hier…
Arie, jy is basies reg. Hier is wat ek kon opspoor:
Houses had thatched roofs - thick straw - piled high, with no wood
underneath. It was the only place for animals to get warm, so all the
dogs, cats and other small animals (mice, bugs) lived in the roof. When it
rained it became slippery and sometimes the animals would slip and fall off
the roof, hence the saying "It's raining cats and dogs."
22mm tot dusver, en dit reen…
22mm tot dusver, en dit reen nog steeds !
Lekker man, lekker
22mm tot dusver, en dit reen nog steeds !
Watter kant van Oudtshoorn boer jy Neef?
Ek het vanmiddag 18mm hier…
Ek het vanmiddag 18mm hier uit gegooi van wat gisteraand gereën het. Ek sien dat daar nog reën vir more voorspel word. Na die reën gaan dit lekker koud word
Stoffel daai koud is wat my…
Stoffel daai koud is wat my bangmaak!!!
Ons moes Vrydag in ń lekker warm Moreson ingetrek het. Onthou ons het nou vir die laaste 10 jaar geen winter gehad nie. Ons het soos die Beatles song gemaak " Follow the Sun"!
Nou sit ons weens due drakoniese magsvertoon van CR hier on die brwk koue Bela Bela ingekluister tot wie weet waneer!!?? Grrrrrrr ek strip sommer my nut en my m... nee laat ek liewwr beleefd wees en sê my temperatuur meter styg in die rooi in!![]()
Nee ek voel darem nie regtig so nie, maar is wel bietjie bang vir die koue, ons besit geen winters klere nie!
Warren---Brits is nat
Môre vriende
Ek het vanaf gisteraan tot so 07h15 reeds 32mm reen gehad. Jammer Warren, jy kan nie in die modder kom speel nie--- Brits is in NoordWes, en jy in Gautengaleng.
Groete
Wessel ek dink Warren kruip…
Wessel ek dink Warren kruip weg in sy huisie daar in die Brits omgewing?
30mm uit gegooi, dis lekker…
30mm uit gegooi, dis lekker nat hier en die winter gaan koud wees.





Het nou saggies begin reën…
Het nou saggies begin reën en ook 'n paar haelkorrels en toe stop dit