Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

58551 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Sterkte Voorie. Augustus 2019 Koffiekroeg Willem Brits -3 hours ago
Jors se Kampstories op fb ... Jors se Kampstories op fb ... Willem Brits -3 hours ago
Ek moet seker nou maar my… Augustus 2019 Koffiekroeg Voortrekker -4 hours ago
Alles is nog nie verlore nie… Koebaai pensioen.. Wildehont -5 hours ago
Hi Len.

Julle moet julle…
Lennie en Addo Olifantpark,… Koos Mol -5 hours ago
Môre sê Kampforum

Geniet…
Augustus 2019 Koffiekroeg Willem Brits -8 hours ago
Die batteryboks kan agter… Batterye en dinge Noel -9 hours ago

Kampforum SuperBru

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on Tue, 05/02/2019 - 09:39

 c  sb sbsb

Hierdie pool is SLEGS vir mense wat op die KampForum groep is. 

Groep naam "KampForum"  

Kliek Hier:       

 SUPERBRU WEBWERF

KampForum Currie Cup 2019    Kode: tensatop

KampForum Rugby World Cup 2019     Kode: pourgodi             

 KampForum SUPER RUGBY POOL 2019    Kode: serflens

As julle sukkel, stuur epos na harry@cadhouse.co.za dan stuur ek n direkte uitnodiging aan jou epos adres.      Niemand mag aansluit na 50% van toernooi voltooi is nie. Die wenner word deur n rekenaar uitgewerk.

Ek moet bieg die nuwe Jantjies op no 9 het 'n baie goeie game gehad.  Ek het maar getwyfel oor sy insluiting.

Hy en die hele Bok span het beter gedoen as ek met my picks op Superbru.crying

Die Boele se curriebeker seisoen is sommer klaar verby.  Gelukkig kan dit van hier af net beter gaanlaughlaugh

 Laat dit met julle goedgaan....

Ek het nie veel hoop nie, maar tuis veld kan dalk help.

Sal nog steeds skree en hoop vir hulle.

Harry, jou geskree op-, met-, en vir die Bokke het toe baie gehelplaugh.

Groot G ons kan nou maar daai Boele begin OVS noem.... 

Centurion

Wit Eland

Thu, 25/07/2019 - 09:36

Daai verlepte WP blommetjie moet deur die GRIQUAS vervang word. Die voorloper lys lyk so. Julle weet waarvoor staan WP dit beteken "weer Pretoria" en die borg DHL beteken net die trofee kas is "Dis Heel Leeg". Lekker dag.

Standings

  W L D Pts
1

Griquas

2 0 0 9
2

Cheetahs

1 0 0 5
3

Western Province

1 1 0 5
4

Lions

1 0 0 4
5

Sharks

1 1 0 4
6

Pumas

0 2 0 1
7

Blue Bulls

0 2 0 1

Nou ja, ek hoop nie die boele verloor te ver vannaand nie....

Sterkte vir die "ander" Bok span vir môre oggend.  Kom, bewys my weer verkeerd, toe man...

Rank   Player   WP MP BP Total TDM
1  

Mona

6 1.5 2 10.50 145
2 1

B.Allas

  6 1.5 2 9.50 144
3 -

OupootI

  5 1.5 3 9.50 143
4 2

Goose

  6 1.5 0 8.50 182
5 2

Pepe

  5 1 0 6.00 149
6 2

Sleep nou

  5 1 0 6.00 179
7 3

Brakkies

  4 1 1 6.00 139
8 5

TuinSlang

  5 0.5 0 5.50 184
9 4

FROGGY

  4 1.5 0 5.50 169
10 4

BATMAN

  4 1 0 5.00 145
11 4

Greyvie

  4 1 0 5.00 149
12 1

Voortrekker

  3 1 1 5.00 179
13 3

FOKITOGIE

  3 0.5 1 4.50 148
14 2

WilSur

  3 0.5 0 3.50 183
15 6

MINX

3 0.5 0 3.50 234
16 4

Big G

  3 0 0 3.00 187

Ek kan seker maar so bietjie windgat weeslaugh