Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Meiringspoort Pad en roete inligting Geert -6 minutes ago
Meiringspoort Pad en roete inligting Wessel Strydom -1 hour ago
Hi Rona, ek het vir jou… Oktober 2026 saam gesels HennieBo -2 hours ago
Rona Oktober 2026 saam gesels Johann L -4 hours ago
daai mannetjies.... Rock View Lodge Nelspruit Wessel Strydom -4 hours ago
Rona... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -4 hours ago

Verjaardae

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

As mense hul geboorte datums in hul profiel invul, kan mens sien wie verjaar.

Ek sal graag so iets wou sien, wat is die algemene gevoel in die verband van forum lede, dit kan net werk as u as individu dit invul.

Anton, as die algemene gevoel positiewe reaksie uit lok, kan mens so iets beskikbaar maak?

Vereeniging

Harry Du Randt

Fri, 05/07/2019 - 06:43

Baie geluk aan almal wat vandag verjaar op die forum.

Weet nie of daar enige mense is nie. Wou net seker maak ek vergeet niemand nie. smiley

Gewoonlik tel ek die name op, as hulle deel is van my FB vriende.

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Wed, 24/07/2019 - 08:14

Len, baie geluk met jou verjaarsdag, geniet die bederf voluit.

0

Lekker verjaar maat, mag julle n goeie jaar voorentoe beleef en die Wildtuin geniet of fotos daarvan..

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus