Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Goeie nuus Verskoning Rona du Plessis -1 hour ago
Vir Maurits Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Dankie......... Verskoning Len Loader -1 hour ago
Maurits... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago
Montagu Oktober 2026 saam gesels maurits1 -2 hours ago
Dankie Wessel. Oktober 2026 saam gesels Jan Meyer -3 hours ago

Welkom

Hartenbos
Submitted by Bouts on
Forums

Welkom aan al die nuwe lede

welkom

baie dankie 

 

Bynaam gekry oor my liefde vir Staffies.

 

Ons kamp graag en het 'n pa's en kinders kamp groep waar ons die ma's een of twee naweke 'n jaar afgee en ons pa's gaan kamp met die kinders. Vet pret! Twee reëls - geen selfone/tablets ens. Twee almal help

 

Sien uit daarna om julle te ontmoet 

 

Brak

 

 

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Fri, 17/01/2020 - 10:14

Sien daar is nog nuwe lede hier.

Hoop daar is van julle wat saam kom kamp ?

Ek wens julle wil ook lekker saam gesels.

1 - 10 van 1057

Villa@9Kwikkie
Jacob
vdbergs
bstramrood
Rooibaard
dewaldis
Heystek
RonelZ
Jojack
ferdip@tostrand.ne

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Sun, 19/01/2020 - 17:48

Welkom aan die nuwe lede, waarom aansluit, maar stil bly?

Gesêls asb saam, stel jul self voor,  en deel jul ondervinding en vra vrae😁

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus