Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lig my laphoedjie.... 2025 Wonderland 45 Wessel Strydom -11 hours ago
wapen lisensie My nuwe voertuig Wessel Strydom -11 hours ago
Pragtige fotos 2025 Wonderland 45 Geert -11 hours ago
Dapper pa! 2025 Wonderland 45 Rona du Plessis -11 hours ago
Goeie Hout Nog lekker hoender resepte Rona du Plessis -12 hours ago
Raai wat's vir aandete vanaand. Nog lekker hoender resepte Goeie Hout -12 hours ago

Welkom

Hartenbos
Submitted by Bouts on
Forums

Welkom aan al die nuwe lede

welkom

baie dankie 

 

Bynaam gekry oor my liefde vir Staffies.

 

Ons kamp graag en het 'n pa's en kinders kamp groep waar ons die ma's een of twee naweke 'n jaar afgee en ons pa's gaan kamp met die kinders. Vet pret! Twee reëls - geen selfone/tablets ens. Twee almal help

 

Sien uit daarna om julle te ontmoet 

 

Brak

 

 

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Fri, 17/01/2020 - 10:14

Sien daar is nog nuwe lede hier.

Hoop daar is van julle wat saam kom kamp ?

Ek wens julle wil ook lekker saam gesels.

1 - 10 van 1057

Villa@9Kwikkie
Jacob
vdbergs
bstramrood
Rooibaard
dewaldis
Heystek
RonelZ
Jojack
ferdip@tostrand.ne

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus