Ek gaan die draad begin en baie van die ander forum se inligting van my draad daar oor bring.
Hier is die inligting van die een wat ek opgesit het.
Ek het ‘n fout gemaak en gedink die wireless sal goed werk maar in en om die stede is daar te veel storings toe haal ek die transmitter uit en koppel die kamera regstreeks na die monitor toe en daar is al my probleme opgelos. Ek het die 7” skerm gevat want ek wil nie sukkel om te sien nie. Ek het ook die spaar draad op die plug gebruik vir krag na agter vir die karavaan se kamera. Ek sal graag 'n 2de kamera wil opsit wat vêrder kan sien (met so 60-90° hoek) Die koppelings wat ek gebruik is die gewone RCA koppelings, ek het 'n 10m RCA draad gekoop (twin) dikkerig en hulle van mekaar los getrek, een van die kamera tot voor en dan een van agter die kar tor voor by die monitor.
Ek het met Nicole gedeel rearviewcam@gmail.com
R282.00 Slimline low lux day/night car camera Can be used for any of the LCDs for rearview or normal view
R694.00 7" LCD
R100.00 vir 10m RCA draad wat ek gesplit het een onder die karavaan en een vir die kar.
TOP CCTV - Security & Surveillance
No.2, Builder's Warehouse Centre,
Nobel Street, The Interchange,
Somerset West,
Cape Town.
Tel: 021-851 0353, 021-852 6680, 083-691 3188
Fax: 021-852 6680
Email: sales@topcctv.co.za
Website: www.topcctv.co.za
Len Loader
Ek vat gewoonlik 2x van hierdie 7amp batterye saam as ons kamp....hoofsaaklik vir die visstok lig. So ek gaan die een net los op die pelmet sit as ons sleep met kamera op hom gekoppel. Miskien met klein stukkie velcro onder sodat battery nie rond skuif tydens sleep nie. Soos genoem het ek kamera reeds op hom getoets vir 12uur lange tydperk en wil voorkom of hy minimaal gebruik het aangesien laaier battery binne enkele minute weer volgelaai het. Ten op sigte van beeld en steurings sal ek nog moet sien as ons sleep. Chris Boucher het koordloos waarmee hy gelukkig is....ek het toe volgens sy kamera spesifikasies iets anders gekoop wat min of meer dieselfde spesifikasies het.....so ek hoop maar ek is ook so gelukkig soos hy met kamera opvangs
Geert, dit is 'n uitstekende…
Geert, dit is 'n uitstekende idee om die kamera op die opwip dak te sit. Ek glo jy gaan geen sterings hê nie. As ek net vroeër daaraan gedink het![]()





battery laai ...
Dankie Geert, ek het ook aan daai oplossing van jou gedink maar omdat ek nie die dak toe gesien het nie het ek dit maar vir myself gehou. Glo hy gaan mooi werk af see toe, wag vir jou terugvoering.
Len, ja die batery staan net daar vir die sleep tyd. Geert haal hom dan af as hy kamp en laai die hek motor battery vir die terug sleep. Dit sal egter nog genoeg krag hê want die kamera trek maar min krag.