Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Wessel Oktober 2026 saam gesels Geert -28 minutes ago
Exclusive hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Klipdraai in die mark Klipdraai Geert -1 hour ago
Simpel antwoord Oktober 2026 saam gesels Geert -1 hour ago
Wyse besluit.... Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Swart span Springbok rugby Geert -1 hour ago

Eerste Kampforum Saamtrek vir 2020

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on

Ek en Anton het die naweek gesels en besef dit is weer tyd vir die eerste saamtrek in 2020.

Daar was klompie voorstelle van kamp plekke soos:

  • Almega in Dinokeng - Web
  • Serengeti Karavaan Park - Web
  • Pepper Tree Lodge - Web

 

Dan het ons ook gekyk na datums:

  •  28 Feb. 2020 - 1 Maart
  • Einde Maart skoolvakansie (Dit kan lekker wees eerste naweek van skool vakansie vir die wat wil bly)

 

.

Kom met voorstelle sodat ons kan vas maak om teleurstellings te voorkom.

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 02/12/2019 - 09:45

Ek is baie bly om te sien julle is ook in (Jolli Trolli)

Ek dink steeds na die Desember vakansie en die begin van die nuwe jaar gaan daar redelike koste wees om die jaar te begin daarom is my voorstel steeds vir einde Maart want dit is ook dan skoolvakansie.

 

.

Serengeti

.

.

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Tue, 10/12/2019 - 10:50

Dankie Anton, hulle het laas vir my prys gestuur, maar jy wil seker weer iets vir hulle skryf ☺.

0
Gabarone

Eddielsa

Tue, 17/12/2019 - 16:21

Ek dink al lank om na Serengeti toe te gaan, maar.......  Nou maak julle my besluit veel makliker, sal my beste poging aanwend om julle te join. Dus te se as my voertuig klaar gaan wees teen daai tyd.

Nog lekker Bosveld somer tyd vir al daai lekker swemgeriewe !

0
Pretoria

SRTosen

Fri, 27/12/2019 - 18:58

My tande en vingers raak 'n bietjie stomp as ek te veel tik. Die brein dink Afrikaans, maar di woorde kom uit in Engels!

I am offering to do a presentation at this event for entertainment purposes, to have fun, and tell a story, and preserve history.

“On 23 March 1988, an Olifant tank with the call sign 53 got stuck in a minefield in the 3rd attack on Tumpo. (Cuito Cuanavale, Angola)

The intention was to go back and recover the tank, but the Angolans captured it, before this could be done.

It is understood that it was taken to the Cuito River, where a GSP55 (Russian amphibious vehicle) was supposed to take it across the river. This could not be done, as it was too heavy.

The tank disappeared into thin air, and became the Holy Grail of the Angolan, Mozambican and African Relics FaceBook group.

On 11 October 2013, the search for the Holy Grail began, and had all engrossed trying to find it. On 14 August 2014, almost 27 years after being captured, the Holy Grail was found.

This presentation covers the planning of an expedition to Angola and the journey to locate 53, which was scheduled from 7 - 22 March 2015, as well as the mud, sweat and tears!"

Let me know if you are interested?

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Wed, 08/01/2020 - 14:13

Ok dit is nou 2020 en ons moet besluit sodat ons die bal aan-die-rol kan kry.

met Serengeti gesels en wag nou vir terugvoer i.v.m 'n moontlik saamtrek by hulle.

Anton, het jy toe 'n antwoord gekry ?

Wat is die gesluit ?

Ek sien dit is Hakaf se oudste dogter se verjaarsdag die eerste naweek van die skool vakansie.  Theo gaan julle saam ?

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus