Ok hier is die boek wat my suster geskryf het.


Willem .....
... waar kan mens dié boek bekom?
Is Edward Vorster die Edward wat ek desjare in my Tzaneen-dae leer ken het? Edward van The Junction by Letsitele? Broer van Pieter?
Baie intersand Willem
Ek glo daai boek laat jou tone krul van die lekke lees
Willem, ek sien jy oortree…
Willem, ek sien jy oortree die kopie reg wet, as ek die onderste waarskuwing lees 😂
Willem .....
... dankie. Jou e-pos gesien, maar tensy ek vrot kyk, sien ek nie haar e-pos adres daarin vermeld nie. My e-pos adres is: chris.boucher by sonicmail punt co punt za.
Andersins my selnommer is 079 vyfhonderd 1 dubbel 4 twee.
Stuur bietjie haar e-pos adres vir my asb.
Willem .....
.... okay, ek sien haar e-pos adres op die foto van bladsy van die boek wat jy geplaas het. Ek aanvaar dit is nog die adres. Ek stuur vir haar 'n e-pos.
Willem se aangetroude familie
Môre Willem
Ek sal mos op aandag staan, as ek jou weer sien.
Jou suster het mos dan staatmaker skoonouers, of wat seg ek.
Groete
Chris / Wessel
Chris, ja die e-pos is reg, sy wag vir jou e-pos.
Wessel, ongelukkig ken ek nie die Vorster (aangetroude) familie nie, kan Edward se broer Pieter soort van onthou. As kinders het ons in die lemoen tyd karton bokse deur die nag gemaak vir die volgende dag se pakkers.











'n Dosyn Jare / Reise
Hoop die is duidelikker.