Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
"Hot Rock" steak Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -35 minutes ago
Sluitingsdatum..... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -57 minutes ago
Lekker werk Oktober 2026 saam gesels Geert -1 hour ago
Meiringspoort Pad en roete inligting Geert -1 hour ago
Meiringspoort Pad en roete inligting Wessel Strydom -1 hour ago
Hi Rona, ek het vir jou… Oktober 2026 saam gesels HennieBo -4 hours ago

Shaun kamp Noord Kaap

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

Shaun kamp tans heerlik naby Orania, hy sê sy solar stelsel werk puik, en ek moet vir almal op die forum groete sê.

Sy laptop batery is pap, en hy moet dit nog laai.

So paar fotos van waar hy kamp: hier soos julle sien kamp ons daar is so 25 staanplekke party groot vir waens en bo die foto sien julle hokkies ideaal vir n tent

ShaunShaun Shaun

Môre vriende

Jislaaik, daai terrain lyk redelik onvriendelik. Ek sal veel eerder gaan kamp by die ander kampeerplekke in die dorp, teen die Oranje rivier.

Nagedagte, hoe het Shaun dit reggekry om tot daar te ry, is dit nie oor provinsiale grense nie.??

Groete

 

 

0
Waar my wa staan

Arie

Fri, 19/06/2020 - 14:01

Dit is nie moeilik om permit te kry nie.

Hier is van my mede kampeerders wat gereeld Pta toe ry. Kry permit by die plaaslike polisie om te gaan help met die kleinkinders.

My een maat hier het twee weke gelede so permit gekry, masr daar is geen datum op nie, hy het nou al drie keer Pta toe en terug gery met die permit. Die tweede keer sy woonwa saamgesleep, sodat sy seun vir hom ń aircon kon insit.

Daar is heelwat oorde wat nooit toegemask het met die inperking nie, die wat bietjie vindingryk is kan lekker kamp!

0
Secunda

Sleep nou

Fri, 10/07/2020 - 08:25

More almal dankie Johann dat jy die draad begin het kom ek val in en vetel so bietjie soos julle weet beplan ek al twee jaar aan Noord Kaap toer dan is dit dit en dan dit wat gebeur wat maak dat ons nie toer kan begin nie en toe is dit die logdown wat alle kaarte verder onver gooi en toe kom daar n geleendheid soos min om oorgrens te travel het jy n permit nodig die het ek gekry en toe besluit om so paar grondpaaie hoofpaaie en plaas paaie te ry tot daar en dit was n avontuur op sy eie het vetrek so 4 uur die oggend13/06/2020 uit secunda trip goed afgeloop tot by Kroonstad waar regter wiel kamoese punsher gekry het die reg gemaak en weer in pad geval lang storie kort te maak tussen al die paaie , spiedkops het ons so 16H00 by ons besteming uitgekom hiervan later slaan op en toe kom ek agter die son saak vinnig hier van af 17H00 innie winter eerste aand baie koud soos julle hier bo sien tente wit geryp buite alle water gevries kyk die klein karoo soos hy warm word kan hy koud word volgende paar dae het ons wereld om plaas verken warm water was my werk gewees donkie moes gestook word sodat vrou kleinkind my dogter haar man en Berdien kon was en ja ek leftover gekry soms maar koud die sterre innie nag en sons ondergang die mooiste wat ek gesien het sal netnou fotos begin laai en meer vetel vannie noord kaap sy mense en hulle dinge

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Fri, 10/07/2020 - 11:03

Dankie Shaun, sien uit na jou verdere vertelling en fotos.

Sê bietjie weer (miskien het ek dit gemis), presies waar is dit wat julle kamp ?

0
Secunda

Sleep nou

Mon, 13/07/2020 - 14:18

Ek het gister aand probeerom fotos te laai waar wou voorkom forum was af sal weer prober sodra ek by huis is

0
Vaalpark

Johann L

Tue, 14/07/2020 - 18:25

Ek moet ook kort-kort "refresh" net om 'n inset te kan lewer. Het al begin dink my profiel is geblok vir verdere insette.

Die "Add new Comment" blok verdwyn?, tot ek "refresh"

0
Secunda

Sleep nou

Wed, 15/07/2020 - 11:00

Sal weer prober by huis vanaand om fotos te laai ek wil wel dit se in kort die Noord Kaap met sy woenstyn agtige gebied warm dae koue nagte met sons ondergang wat vir niks skrik nie het onder my vel gekruip en daar is n plan of twee in my mou wat ek dalk gaan uitoefen hang net af wat sasol gaan doen met ons dis self n stroie vir later

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus