Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
losstaande raam... Hoe maak ek my ou rally tent… Wessel Strydom -10 hours ago
Neef Herman Braai met 'n Weber Geert -10 hours ago
Vordering met die Triber se Kamp-aanpassings Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -11 hours ago
Uit 'n ander hoek Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -11 hours ago
Dis hoe die rallytent twee… Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -11 hours ago
Triber se dakspore is baie swak Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -11 hours ago

Shaun kamp Noord Kaap

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

Shaun kamp tans heerlik naby Orania, hy sê sy solar stelsel werk puik, en ek moet vir almal op die forum groete sê.

Sy laptop batery is pap, en hy moet dit nog laai.

So paar fotos van waar hy kamp: hier soos julle sien kamp ons daar is so 25 staanplekke party groot vir waens en bo die foto sien julle hokkies ideaal vir n tent

ShaunShaun Shaun

Middag Shaun

Ons wag geduldig vir jou fotos en beskrywing van jou Noord Kaap omswerwinge.

Groete

 

0

Middag Shaun

Lyk my jy is so opgewonde oor jou pakket vooruitsig dat jy skoon vergeet om ons met vertellings en foto's te bederf.

Groete

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 20/07/2020 - 16:02

Wessel, ek het iewers gesien hy sê sy Laptop is in vir dien en sal dit plaas as hy hom terug het ?

0
Secunda

Sleep nou

Sun, 02/08/2020 - 19:21

Hier sit ek en is dankbaar vir geleendheid wat ons het om hier te kan wees en ja die Noord Kaap is harde wereld maar mooi

0
Secunda

Sleep nou

Sun, 02/08/2020 - 19:28

So maak ons n paar keer n draai by Orania vir opstok en gaan draai by Aan die oewer maar ja hulle wou nie gehad het ons moes in gaan nie maar wat ek so eenkant gesien het is dit n oord teen die rivier ek dink innie somer n lekke oord toe ons daar was was dit koud baie koud wie het hier al tent penne ingeslaan

0
Secunda

Sleep nou

Sun, 02/08/2020 - 19:31

Daar is n scrapjard in Orania en so paar ou karre gesien wat n ou weer kan opbou ek glo die ou karre kan boek deel skryf

0
Secunda

Sleep nou

Sun, 02/08/2020 - 19:40

Ons het met drie tente gekamp en gazebo gehad gazebo was ons kombuis en wegkruip plek vir noord kaap wind en son ons het later kamp area groter gemaak wat nie op die foto wys nie 

0
Secunda

Sleep nou

Sun, 02/08/2020 - 19:44

Ons braai soms eindlik elke tweede middag en die sons ondergang met kosmaak baie mooi nou maak ek lekke potbrood vannie vuur ook af 

0
Secunda

Sleep nou

Sun, 02/08/2020 - 19:47

Lekke en vinnig gewees die brood is n wenner met vye konfyt met botter hy loop soos stroop 

0
Secunda

Sleep nou

Sun, 02/08/2020 - 19:52

So voor die son saak maak jy jou water warm met n donkie en glo my dis werk om daai donkie warm te kry en warm te hou vir drie dames my skoonseun/kleinseun en ja ekke ook maar as jy stort en dag se sweet so afwas is dit lekke die badkamer in twee gedeel vir mans en vrouens en nogal luuks as jy dink jy is innie bos met ja spoel toilet ook 

0
Secunda

Sleep nou

Sun, 02/08/2020 - 19:57

Ook n lekke boma en sit bankies waar jy kan kuier na n lang dag ek hoop die eienaar gaan my erenstig opvat en plek oopstel vir pupliek om te kamp vir eers was sy antwoord hy sal dink daaroor 

0
Secunda

Sleep nou

Sun, 02/08/2020 - 20:07

Ek is regtig gelukkig met my solar systeem wat Herman gebou het daar is vir seker beter systeme maar ek baie gelukkig waarde vir my geld hy het my vrieskas/ yskas vier ligte en cel foone gelaai en daar is genoeg krag vir nog ligte ens 105 a battery 160 solar panneel en controler wat sy werk baie goed doen alles het my R5500 gekos 

0
Secunda

Sleep nou

Sun, 02/08/2020 - 20:12

Het ook eendag uitgery vanderkloofdam toe blykbaar die tweede grootste dam in suid africa ek se die op hoor se nooit sal jy se daar is so baie water in die NK nie baie mooi daar maar huise daar is duur baie duur as jy innie noord kaap kom gaan draai bietjie daar

0
Secunda

Sleep nou

Sun, 02/08/2020 - 20:17

Gedink daar is min water op so droe stuk area party plekke baie ondergrond water hier is n foto van 5000 liter tenk wat badkamer en vier water punte in kamp area voorsien van water en ja daai water het n smaak wat se proe nog drink nog glad nie braak nie

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus