Forums
Ek sien nou dié plek op die CP forum, lyk nogals mooi daar.
Was een van julle al daar ?
Konka foto's op CP forum.
Konka se webblad
Hello Willem
Nee, ek het direk na hulle webblad gaan kyk. Dit lyk baie netjies, selfs staanplekke met eie ablusie.
Ek dink egter nie daar is iets wat my trek nie.
Groete





Gaan kyk op hulle webblad
Middag Willem
Ek het gaan loer op hulle webblad. Dit lyk baie netjies, MAAR ek dink hulle mik vir die korporatiewe omgewing met spanbou aktiwiteite.
Ek twyfel of dit 'n alternatief vir TO strand gaan wees.