Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Oppie strand Geert - Ballito Wessel Strydom -1 hour ago
Vroeg oppie strand Geert - Ballito Geert -2 hours ago
Geert, Geert - Ballito Johann L -2 hours ago
Rona, November 2026 Johann L -2 hours ago
Reenbui Geert - Ballito Geert -3 hours ago
Turbulensie Geert - Ballito Rona du Plessis -10 hours ago

Youtube - Stay with Stacy

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits
Submitted by Willem Brits on
Forums

Nog youtube van wild.

Kleinmond
Profile picture for user Chris Boucher

Chris Boucher

Fri, 25/03/2022 - 13:00

Ek sou darem baie ongelukkig voel as ek in 'n kamp bespreek is, daar aankom en dan uitvind die kamp is tjok-en-blok sodat ek nie 'n kampplekkie kan vind nie.

Pragtige "sightings" wat hulle daardie dag gehad het.

My gat jeuk om weer 'n slag in Berg-&-Dal te gaan kamp. Dit bly maar een van my gunsteling omgewings en 'n mooi kamp. Ek hoop hulle het al 'n plan gemaak om die ablusies op te gradeer.

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Fri, 25/03/2022 - 17:23

Ek sal ook 'n gasket blaas as dit met my moet oorkom om nie my bespreekte plek kan kry nie, het een jaar gebeur by Hartenbos. ☹

Wil ook graag weer Berg-en-Dal gaan besoek, was baie lank laas daar.  Het net-net die Wilde honde se vangs teen die draad gemis een laat middag, maar kon die Hyinas hoor kou aan die oorskiet.

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Mon, 06/06/2022 - 08:14

Het gister aand episode gekyk waar leeu na hulle gestap kom verby hulle loop terwyl hulle in Fotuner sit op sy mag gaan le en water drink puik episode hou baie van hulle twee

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus