Forums
Nog youtube van wild.
Kruger Park Lodge Dag 9
Pretoriuskop area.
Hierdie laat mens verlang om weer KNPark toe te gaan.
video
Al hulle episodes
Al hulle episodes gekyk hulle baie goed met uitken van voels ook en ou Rick speel nie te sleg golf nie en hule like Amaroela kwaai
Dankie Willem !
Die Ondersabie video is besonders mooi, veral hulle fotografie oor voëls. Ons het daardie roete na Tshokwane en dan terug na Ondersabie met die grondpad al dikwels gery, maar nog nooit so baie, mooi voëls opgemerk nie.
Ek wens ek weet meer van die voëllewe in die Wildtuin.





Punda Maria, Amaroela en Olifante
Kort kyk na Punda Maria, Amaroela en Olifante.